Juliette 102

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Juliette 102 is 'n luukse selfsorgwoonstel in die V&A Waterfront. Die dekor is 'n kombinasie van 'n Europese en Afrika-style met topgehalte-afwerkings is topgehalte en luukse materiaal.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 en 'n oopplan-ontwerp. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die woonstel het ook ondervloerse verhitting en lugversorging.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, skottelgoedwasser, mikrogolf, wasmasjien en tuimeldroër. Die sitkamer bied 'n platskerm-TV met 'n DVD-speler en DStv. Die leefarea lei na 'n terras met 'n uitsig oor die V&A Waterfront se marine-waterweë en nog verder.

Die woonstel word elke weeksdag skoongemaak en WiFi is beskikbaar. Die kompleks bied toegangbeheer-sekuriteit en onderdakparkeerplek met direkte toegang tot die woonstel.

Slaapplek

'n Bespreking by Juliette 102 sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Ondervloerse verhitting

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Juliette 102 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 890 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za