Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Julina's Apartment 8

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: M E Rothman-straat 17, Pine Needle-kompleks 8, Parow-Noord, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Julina's Apartment 8 is 'n selfsorgwoonstel op die eerste verdieping in Parow-Noord in die Noordelike Voorstede. Dit is naby Plattekloof, die N1, Montague Gardens, Parow Industrial, Tygerberg Industrial, Bellville en 15 minute se ry van Kaapstad Internasionale Lughawe af. Die woonstel het veilige parkeerplek en braaigeriewe.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket en Netflix. Gratis WiFi word voorsien. Daar is 'n koffiewinkel en 'n wassery 1 minuut se stap van die woonstel af.

Slaapplek

’n Bespreking by Julina's Apartment 8 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • M E Rothman-straat 17, Pine Needle-kompleks 8, Parow-Noord, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: M E Rothman-straat 17, Pine Needle-kompleks 8, Parow-Noord, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2005e45a9c34bcc12173f892fd1d93dc407fea18e8c2e644eba0ac2cd97f286e84ec89d1fb7b737ec8f9e5208a14bdd2f637?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 5) 17 M E Rothman Street 15 Pine Needle Complex 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.89251882316 18.578807770431