Willowmore Akkommodasie by Jumper's Place | LekkeSlaap
+30

Jumper's Place

12 resensies
Rugsakreisigerslosies
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoriastraat, Victoria Street, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R580 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Jumper's Place bied gerieflike rugsakverblyf in Willowmore in die Oos-Kaap, en is bekend vir hartlike gasvryheid. Dit is naby motorfiets- en 4x4-avontuurroetes en bied gerieflike verblyf wat lyk soos rugasakreisigersakkommodasie (ons het slaapplek vir 28 gaste in 11 kamers) in Willowmore in die Oos-Kaap. Dit bied toegang tot die Baviaanskloof, Winterberge en die Grootrivierpoort.

Rough and Ready African Motorcycle Adventures word op die perseel bedryf en bied begeleide toere en veldmotorfiets-opleiding. Dit is in die hartjie van die Karoo en gaste kan ook pragtige sonsondergange en die sterrehemel geniet. Verblyf word gebied in verskeie kamers wat in almal se behoeftes voldoen, van 'n avontuurnaweek tot vinnige oornagverblyf. Elke kamer word daagliks skoongemaak. Gaste kan kies tussen slaapsale of 2 safari-tente en het toegang tot ruim, skoon ablusiegeriewe.

Jumper's Place bied 'n eetarea en kroeg op die perseel met tradisionele ontbyte en 'n klein verskeidenheid kroegmiddagetes en gebraaide biefstuk vir aandete. Doendinge in en om die area sluit gholf (beskikbaar op versoek by Willowmore Gholfklub), natuurwandels, bergfietsry, pooltafels, 4x4-roetes, veldmotorfiets-roetes avontuurmotorfiets-opleiding en begeleide motorfietstoere in. Kontak ons asb. vooraf om fietse te huur.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams
  • Frans
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 12 resensies vir Jumper's Place
Netheid
3.5/5
Diens
3.9/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Victoriastraat, Victoria Street, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
  • Gaste dink Jumper's Place het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R580
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R580
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoriastraat, Victoria Street, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRmOWUwNjY3LTIyOWUtNDNlMy1hYWM3LTZkNmQyZDQzNzkyYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R580  per nag (vir 2 persone) 12 5 1 4 Victoria Street Victoria Street 6445 Oos-Kaap 086 999 0018 12:00-20:00 10:00 -33.297339072268 23.490960896015
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za