Junction 502

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Junction 502 is 'n moderne woonstel met slaapplek vir 2 in Menlopark, Pretoria.

Dié woonstel is op die middelste verdieping en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die woonstel het ook 'n privaat badkamer met 'n stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en 'n yskas. Daar is 'n etenstafel en gaste kan in die sitkamer ontspan wat 'n TV met DStv het. Daar is ook WiFi.

Veilige parkeerplek is beskikbaar. 'n Skoonmaakdiens is op versoek beskikbaar teen 'n ekstra koste vir langverblyf. Rook in die woonstel is verbode, maar daar is aangewese rookareas. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Junction 502 is 1,7 km vanaf Menlyn Shopping Centre, binne 2 km vanaf verskeie sakesentrums soos KMPG, Deloitte, SARS, 2,3 km vanaf Lynnwood Bridge centre, 3,2 km vanaf Times Square at Menlyn Maine, Menlyn Main Central Square, 3,4 km vanaf Varsity College en 4,1 km vanaf die Universiteit van Pretoria.

Slaapplek

'n Bespreking by Junction 502 sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Junction 502 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za