Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Just B Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strydomstraat 14, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag, vir 1 mens

Beskrywing

Just B Guest House is in 'n stil buurt in Upington geleë. Dié gastehuis is die ideale oornagplek teen die beste tarief op pad Namibië, Gauteng, die Namakwaland of die Kgalagadi Nasionale Park toe.

Verblyf word aangebied in 1 drieslaapkamerhuis, 1 gesins-eenheid, 1 twee-enkelkamer, 1 enkelkamer, 1 wittebroodsuite, 1 dubbelkamer en 1 woonstel. Elke kamer is ingerig met gemaklike beddens, 'n badkamer, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n mikrogolfoond, stoof, yskas en eetgerei. Elke kamer het 'n privaat ingang.

Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area, veilige parkeerplek en WiFi in.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, visvang, voëlkyk, wynproe, fietsry, wildritte, bergfietsry en swem in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 185 resensies vir Just B Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Strydomstraat 14, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Gaste dink Just B Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 1 mens
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strydomstraat 14, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM5NGFkMjdhLWQwMWMtNDQxYy1hNDZlLTU2ZmI2OWY3OTRlYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 1 mens 185 5 1 5 14 Strydom Street Upington 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.439619476325 21.262143608183