Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Just Beachy

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 427, Tergniet, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Just Beachy bied verblyf in Tergniet net oorkant die strand.

Dié woonstel is op die onderste verdieping en het 'n lieflike uitsig oor die strand en see. Verder bied dit ook slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n see-uitsig en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n gedeeltelike see-uitsig. Die badkamer het 'n bad en stort. Linne en handdoeke word voorsien. Elektriese komberse is ook beskikbaar in die winter.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, konveksie mikrogolfoond, induksieplaat, gasplaat, lugbraaier, skottelgoedwasser, koffiemasjien en braaipan toegerus. Die sitkamer het 'n TV met DStv, 'n slim-boks met YouTube en Netflix en 'n uitsig oor die baai.

Die woonstel het WiFi, TV, ligte en gasplaat beskikbaar tydens beurtkrag.

Daar is braaigeriewe in die agterplaas, 'n losstaande braai voor teen die see en veilige parkeerplek voor in die straat.

Just Beachy is net 5 km vanaf Groot-Brakrivier, 7 km vanaf Klein-Brakrivier, 25 km vanaf Mosselbaai, 30 km vanaf George met talle doendinge en besienswaardighede en slegs 25 km vanaf die George Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by Just Beachy sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 30 resensies vir Just Beachy
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Jaar gelys 6

Ligging

  • Kusweg 427, Tergniet, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Just Beachy het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 427, Tergniet, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIyNTA5NTY5LWVlYTMtNDZlYi1hODllLTNmNWU2M2QzNmQ4MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 30 5 1 5 427 Kus Road Tergniet 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.067005199261 22.200413346291
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem