Sheffield Beach Akkommodasie by Just Chill | LekkeSlaap
+37

Just Chill

4 resensies
Selfsorg
Winteraanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Jul 2020 tot 1 Sep 2020.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Village No 19, Barrier-rylaan , Sheffield Beach, 4430, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Just Chill bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwoonstel in 'n kompleks in Sheffield Beach. Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe, en bied toegang tot die strand via 'n veiligheidshek.

Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede en derde slaapkamers het toegang tot 'n gedeelde badkamer. Elke badkamer het 'n stort. Alle kamers het lugversorging.

Die woonstel het ook 'n oopplan-leefarea en -eetarea, en daar is 'n kombuis wat met 'n yskas, 'n oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus is. Die sitkamer het 'n TV met Netflix, Showmax en YouTube. Gaste kan gerus hul eie DStv Now kyk aangesien die woonstel ook WiFi het. Die leefarea lei na 'n klein patio met buitemeubels waar gaste die see-uitsigte kan geniet.

Die woonstel is naby strande en kruidenierswarewinkels in die omgewing. Salt Rock is 2,1 km ver en Ballito is 8,3 km ver.

Slaapplek

’n Bespreking by Just Chill sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Spaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Just Chill
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • The Village No 19, Barrier-rylaan , Sheffield Beach, 4430, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Just Chill het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Village No 19, Barrier-rylaan , Sheffield Beach, 4430, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57e78184339dbbd1e0cbee94a13cbaba072e5d3578e4796c31e70eead318f1a4cc427d1fa24f395f386b7b2799e5246ca449?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 The Village No 19 Barrier Drive 4430 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.48818518893 31.251376593848
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za