Just Tiffany Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 30 % af

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 19 Jun 2019 tot 7 Jul 2019.

Beskrywing

Just Tiffany lê in die hartjie van Potchefstroom, Noordwes. Dié huislike gastehuis is in die langste Akkerlaan in die Suidelike Halfrond geleë. Dit is die perfekte opsie wanneer jy Noordwes besoek. Just Tiffany bied 'n warm atmosfeer en verskeie kunswerke. Jy kan heerlik ontspan in ons pragtige privaat tuin.

Kies tussen ons verskeidenheid enkel-, dubbel- en gesinskamers binne die gastehuis wat almal privaat ingange het. Ons het ook 2 wittebrood-suites beskikbaar.

Ons gastehuis is in die middel van Potchefstroom geleë en bied maklike toegang tot Noordwes Universiteit, die gholfbaan, museums en die Kenneth MacArthur en Olienpark-stadia (die Luiperds-rugbyspan se tuiste). Dit is ook die naaste gastehuis aan Snowflake, een van Potchefstroom se gewildste venues.

Linne in ons kamers is room en wit. Elke kamer het 'n en suite badkamer, koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Ons het 'n klein konferensielokaal vir 40 persone beskikbaar. Spyseniering word gedoen vir klein funksies.

Ontbyt, middag- en aandete word bedien.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Alle Etes Ingesluit
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Just Tiffany Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 R770 per nag (vir 2 mense)

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 19 Jun 2019 tot 7 Jul 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]