JustBe Farm Retreat
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Sandy Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 18
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Karla M - Des 2022
Algehele gradering
Teleurstellend.
John W - Sep 2021
Algehele gradering
Stunning place to just be, with nature and peace and quiet.
Hans H - Aug 2021
Algehele gradering
Rustigheid vir die siel.
JustBe Farm Retreat se terugvoer
Goeie dag Hannes,
Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer dit altyd so as ons terugvoering kry.
Kom skop gerus weer jou skoene uit en JustBe.
Groete
Stavy Z - Jun 2021
Algehele gradering
What a blissful weekend!
Amy B - Apr 2021
Algehele gradering
Beautiful, serene, comfortable.
Hein C - Okt 2021
Algehele gradering
Afskakel en ontspan.
JustBe Farm Retreat se terugvoer
Dankie dat jy tyd gemaak het om n resensie te skryf Hein.
Ons waardeer altyd enige terugvoering.
Dis n teleurstelling om te sien dat jou verblyf nie heeltemal waarde vir jou geld was nie.
Ons sal dit opskerp.
Hannes N - Jul 2021
Algehele gradering
Verblyf was aangenaam. Dit was lekker om met eie voertuig wild te besigtig.
JustBe Farm Retreat se terugvoer
Baie dankie dat julle die moeite gedoen het om 'n resensie te skryf. Ons waardeer gaste se kommentaar. Die kolkol is daar geplaas om die sterre te waardeer maar ons sal definitief kyk na alternatiewe. Groete
Melinda M - Okt 2021
Algehele gradering
Regte plaasbederf!
JustBe Farm Retreat se terugvoer
Baie dankie vir die resensie! Ons waardeer dit so as ons gaste tyd maak om een te skryf want dan kan ons seker maak ons volgende gaste vind baat as ons iets moet opskerp of verander.
Carol H - Sep 2021
Algehele gradering
Tranquil surrounds.
Lees meerJustBe Farm Retreat se terugvoer
Dear Carol,
Firstly my apologies for our poor service on the day of your arrival. I dropped the ball badly. We will remove the radio at entry gate as it is defective. Normally our guests are contacted with check in details a couple of days in advance but unfortunately I didn’t and I apologise again for your long wait for a response.
Secondly thank you so much for your lovely review as we always appreciate feedback on our guests stay.
Take care.
Kind regards
Margaret
JustBe Farm Retreat
Heather B - Okt 2020
Algehele gradering
This was the most peaceful rejuvenating stays ever!
Wayne F - Okt 2020
Algehele gradering
We thoroughly enjoyed our stay on this beautiful farm.
Lees meerMariska M - Jan 2020
Algehele gradering
Voedsel vir die siel.
JustBe Farm Retreat se terugvoer
Liewe Mariska
Baie dankie vir jou mooi resensie. Ons waardeer dit so baie. Dis vir ons lekker as gaste ons JustBe atmosfeer ervaar.
Ons sien uit daarna om julle weer hier by ons te ontvang.
Gee tog vir baba ‘n drukkie van ons.
Mooi bly
Groete
Margaret en Ian.
Chanlyn B - Sep 2019
Algehele gradering
Amazing. Wow experience.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantasties. Goeie ervaring.
5-ster. Klein goed soos sjokolade, ys, beskuit en 'n 1 uur lange wildrit is ingesluit. Vriendelik.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
JustBe Farm Retreat se terugvoer
Dear Chanlyn,
Thank you so much for your wonderful review.
We are so glad you and your friends enjoyed your time with us and we look forward to seeing you again.
Jannie P - Aug 2019
Algehele gradering
Baie meer as wat ons verwag het!
JustBe Farm Retreat se terugvoer
Baie dankie Jannie ons waardeer dit baie as ons gaste die tyd maak om ‘n beskrywing te gee van hulle verblyf. Dit is ‘n riem onder ons harte as gaste ons cabin en plaas ervaar soos ons. Dit was ‘n voorreg om julle hier te hê.
JustBe groete
Margaret en Ian
Lyndre J - Mrt 2019
Algehele gradering
Beautiful, quaint with lovely views.
JustBe Farm Retreat se terugvoer
Dear Lyndre,
Thank you for your kind review and we are so glad that you enjoyed your stay in our JustBe cabin.
We look forward to welcoming you all again.
Sincerely,
Margaret
Steve D - Des 2019
Algehele gradering
Peace and quiet on a private game farm, get away from it all and see some wildlife within 2 hours from Cape Town.
JustBe Farm Retreat se terugvoer
Thank you, Steve, for the kind review and that you took the time to do it. It is much appreciated. I am glad we could share with you and friends what we experience every day. Regards, Margaret and the JustBe team.
Corné J - Jun 2019
Algehele gradering
Uitstekende gasvryheid en vriendlikheid in 'n baie ontspanne en stil omgewing.
JustBe Farm Retreat se terugvoer
Liewe Corńe en vriende
Baie dankie vir die positiewe resensie. Ons waardeer dit so baie as gaste die moeite doen om hulle verblyf te beskryf. Dit maak dat ons weet wat is reg en wat ons moet aan werk.
Hoop om julle weer eendag hier by ons te kan verwelkom
Groete
Margaret
JustBe Farm Retreat
Amanda K - Jun 2019
Algehele gradering
It was an amazing & unforgettable stay!
JustBe Farm Retreat se terugvoer
Dear Amanda,
We are so pleased that you enjoyed and appreciated the unique experience that we have to offer. You are exactly the type of guest we wish to cater for and we look forward to welcoming you and your guests again. Kind regards, Margaret.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Soutkloof Wildsplaas, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang