JustFor2
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 3 Jan 2021 tot 28 Feb 2021.
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lake-weg 675, Wildernis, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 000R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
JustFor2 bied gerieflike selfsorgverblyf in Wildernis, 'n kusdorpie op die Tuinroete in die Suid-Kaap.
Verblyf word in 3 selfsorgkothuise en 1 woonstel gebied. Elke eenheid het slaapplek vir 2 gaste, 'n privaat ingang, koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die 3 kothuise het storte en die woonstel het 'n stort en 'n bad.
Elke eenheid het 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, yskas, koffie- en teemaakgeriwe toegerus is, sowel as 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.
Daar is privaat sitareas in die tuin waar gaste kan ontspan en 'n vleisie op die braaigeriewe kan gaarmaak. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar en gaste kan die bergfietse gebruik.
JustFor2 is 1,5 km van die strand af. Wilderness het 'n verskeidenheid doendinge soos watersport, walviskyk, perdry, voetslaan, bergfietsry, valskermsweef en abseil. Gaste kan ook die Malachite Bird Hide in die Wildernis Nasionale Park besoek om voëls te kyk.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Vlaams
- Frans
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Lake-weg 675, Wildernis, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink JustFor2 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lake-weg 675, Wildernis, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom