Jutter Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 5 Des 2019 tot 13 Des 2019.

Beskrywing

Bespreek 4 aande of meer oor die naweek van 27 April tot 1 Mei en kry 10% af.

Jutter Cottage is 'n bekoorlike grasdak-vissershuisie in die Langezandt-vissersdorpie in Struisbaai. Dis op stapafstand vanaf die strand. Die huisie is nuut gebou en klaar gemaak in November 2017.

Dié kothuis het slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 'n hoofhuis en 'n aparte kothuis. Die hoofhuis het 2 slaapkamers wat elkeen 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens het. Elke en suite-badkamer het 'n bad of 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, wasmasjien, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en kooktoebehore.

Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 2 enkelbeddens. In die en suite-badkamer is daar 'n stort.

Ander geriewe sluit 'n kaggel, wasmasjien, 'n TV met DStv en veilige parkeerplek in. Gaste het toegang tot 'n braai-area met 'n somershuisie.

Daar is tientalle doendinge in die omgewing, soos swem, walviskyk, visvang, branderplankry, kajakvaar, vlieërbranderry, lyfplankry en voetslaan.

Slaapplek

'n Bespreking by Jutter Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Jutter Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 750 R1 750 per nag (plek vir 6)

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 5 Des 2019 tot 13 Des 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za