LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by JvR Gaste Woonstel | LekkeSlaap
+12

JvR Gaste Woonstel

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Starling-rylaan 3996, Waterfall Country Estate, Midrand, 1685, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

JvR Gaste Woonstel is op die Waterfall Country Estate in Midrand en bied gehalteverblyf aan 'n sakereisiger of oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel het 1 slaapkamer en is geskik vir 2. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Verder is daar 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv-kanale. Gratis WiFi word voorsien.

Daar is 'n klein stoep met braaigeriewe en veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Die woonstel is naby die Netcare Waterfall City Hospital, Mall of African en ander besighede. Die landgoed is sentraal in Midrand geleë en het maklike toegang tot die N1.

Slaapplek

’n Bespreking by JvR Gaste Woonstel sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir JvR Gaste Woonstel
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Starling-rylaan 3996, Waterfall Country Estate, Midrand, 1685, Gauteng
  • Gaste dink JvR Gaste Woonstel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Starling-rylaan 3996, Waterfall Country Estate, Midrand, 1685, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e5117800e0e043f4a0825f7dd05e0eb50e26f814513f6ef5982c95fc212d203c8bf5ed741931b22e9ab28535e35511ff968?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag(plek vir 2) 2 5 1 5 3996 Starling Drive Waterfall Country Estate 1685 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.022909565611 28.10383606154
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!