Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

J&W Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 19 resensies vir J&W Gastehuis
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.2/5
Christo C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo C
Gesin met klein kinders

Oornag verblyf terug huis toe.

Baie lekker gebly. Verblyf bied baie spasie en die eiendom is baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

J&W Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Christo. Jou positiewe kommentaar word baie waardeer.

J&W Gastehuis
Alwyn K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Alwyn K
Saam met vriende

Outydse sjarme maar hou maar verby. Jammer.

Ruim, oulike outydse meubels maar die huis is nie vars en versorg nie. Die kombuis en badkamer is nie op standaard nie. Die ketel is erg aangepak, die wasbak is vuil, en die huis staan toe en ruik bietjie muf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

J&W Gastehuis se terugvoer

Ek stem nie saam met hierdie kommentaar nie. Ek spog altyd daarmee dat die gastehuis netjies en skoon is. As ek na kommentaar in die gastehuisboek kyk en na hierdie persoon se verskil die hemelsbreed. Ek is jammer, maar elkeen is geregtig op sy eie siening.

J&W Gastehuis
Jan S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Better average for the area where quality accommodation is not easy to find.

The booking was trouble-free, and the facility itself met our expectations. The host was very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
L P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
L P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie oornagverblyf in Strydenburg.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arie M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arie M
Saam met vriende

Stil en rustig.

Netjies en skoon, net warm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barney B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Barney B
Saam met vriende

Baie warm en ongemaklik! Met 2 slaapkamers en slegs 1 badkamer is dit nie geskik vir 2 egpare wat deel nie!

Persoonlik dink ek daar is baie beter waarde vir geld in die omgewing. Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam, soos tipies in die platteland. Die stortwater was maar aan die yl kant en daar moet regtig 'n plan gemaak word vir verkoeling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette M

Het in al ons verwagtinge voldoen.

Ons het 'n familielid besoek in ouetehuis in Strydenburg, het tuis gevoel in J&W Gastehuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hermann P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hermann P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het net oornag.

Was baie vriendelik ontvang, alles was daar wat ons nodig gehad het en meer. Koffie, melk ens. baie ruim en huislik. Sal vir seker weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eric G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eric G
Enkelreisiger

Very plesant.

Kind people with a caring heart. Very neat and warm styled with awesome furniture. I was very pleased with the cleanliness.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amelia S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amelia S
Gesin met tieners

Ons het heerlik geslaap in die ruim, netjiese gastehuis.

Ons waardeer dat die eienaar vir ons gewag het to 21:00, aangesien ons nie vroeër daar kon wees nie. Dit was nogal warm die nag. Nadat vensters in die hoofslaapkamer en gang effens oopgemaak is kon daar 'n luggie "trek". Die tweede slaapkamer was ongelukkig baie warm. Daar is nie vensters om oop te maak nie. Die ekstra waaier is gebruik wat toe verligting gebring het. Lugversorgers sal tog 'n aanwins wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig.

Die gasvrye atmosfeer van 'n rustige klein dorpie was aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bedagsame en vriendelike gasheer. Groot en gerieflike eenheid.

Gerieflike oornagfasiliteit wat beter toegerus is as die gemiddelde plek. Baie ruim vertrekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrisna M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aanvanklik verontwaardig oor die ligging, maar pleasantly surprised.

Die aankoms was aanvanklik 'n skok. Die omgewing is baie arm en mens verwag nie 'n gastehuis daar nie. Maar nadat die eienaar vir ons gesê het ons moet omry agtertoe, het ons 'n aangename verrassing gekry. Goedversorgde tuin, baie netjies en skoon. Verblyfgeriewe heeltemal voldoende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rhea K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhea K
Gesin met tieners

Heerlike oorslaapplek!

Ons is uiters gasvry ontvang en het dadelik welkom gevoel. Die ouwêreldse sjarme van ons blyplek het ons met die intrapslag alreeds bekoor. Verder was daar ook alles wat ons kon nodig kry in die ruim huisie wat bestaan uit 'n kombuis, sitkamer en twee slaapkamers. Ons het heerlik gebly en is selfs voor 6 uur die volgende oggend vriendelik afgesien. J&W gastehuis sal ons beslis weer sien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mickey S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mickey S
Gesin met tieners

Vriendelike ontvangs.

Hele huis vir onsself. Goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit J
Gesin met tieners

Vriendelike diens, skoon en netjies. Gerieflik om te oornag op reis na die Weskus/Kaap.

Die N12 Truck Stop verskaf etes maar maak 18:00 toe. Die een kaffee in Strydenburg waar ons gestop het maak 22:00 toe en is groot genoem om aan 'n ou se behoeftes te voldoen. J&W Gastehuis het ook bevrore pasteie te koop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ben C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stayed overnight while travelling.

The place is spacious and clean and offers all amenities. John provided us with firewood and the necessities to braai, as we requested. The accommodation offered the two rooms that we wanted, but it was not made clear that, from the second bedroom, one has to walk through the first bedroom to get to the bathroom. When two of us wanted to shower at around 20h00, the shower water was only lukewarm. The guest house is on the main road of Strydenburg and vehicles passing through at speed disturbed us a few times.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernice G - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice G
Gesin met klein kinders

Goed en aangename ou plekkie.

Lekker rustige, ou Kaapse woning. Skoon en vriendelike diens. Baie dankie dat ons daar kon oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelain M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelain M

Vriendelike diens.

Heerlike rustige verblyf, baie vriendelike en behulpsame gasteheer. Ideale bly plek vir wanneer jy wil oornag of vir familie wil gaan kuier in die omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

J&W Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die mooi kommetaar. Word opreg waardeer. Hoop ons sien julle weer.

J&W Gastehuis
Vanaf
R1 550
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 550
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 93, Strydenburg, 8765, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc032fc568071c7b22ada457db27398b39c1e50be68bdf32a7ccc072bf0f574d2fef46d23a8d4c7885083468825a83a77d0d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag, vir 5 mense 19 5 1 5 93 Church Street Strydenburg 8765 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.944132541776 23.673686571743