LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by K4 Khoi Island - House | LekkeSlaap
+25

K4 Khoi Island - House

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Khoi-eiland K4, Thesen-eiland, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

K4 Khoi Island - House is 'n selfsorgvakansie-eenheid wat op die wêreldbekende Thesen-eiland Blouvlag-landgoed en -marina geleë is. Die landgoed bied strande en waterweë omring deur Cape Cod-huise, 'n doolhof, voëlskuiling, tennisbane, setperk en kinderspeelgrond. Thesen-eiland bied ook 24 uur-sekuriteit.

Dié huis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die ruim selfsorgkombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbythoekie met stoele. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die oopplan-leefarea lei na die dek met 'n ingeboude braai en 'n swembad. Daar is 'n dubbelkano vir gaste beskikbaar.

Daar is ook 'n selfonderhoubare ateljeewoonstel vir 2 gaste wat saam met die eenheid vir 'n groter groep bespreek kan word.

Slaapplek

’n Bespreking by K4 Khoi Island - House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir K4 Khoi Island - House
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Khoi-eiland K4, Thesen-eiland, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink K4 Khoi Island - House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R6 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R6 900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Khoi-eiland K4, Thesen-eiland, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e62ec602f996454aef1d201c172f28bc59eeae85fb30ebe12d07ca848c7e95de2b7246d31a58c6f706ed3185b7da1b0d0af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R6 900  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 K4 Khoi Island Thesen Island 6571 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.047303575223 23.053331673145
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!