K9 Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

K9 Cottage bied selfsorgverblyf in die kusdorpie Hondeklipbaai in Namakwaland. Die eenheid is stapafstand van die strand af.

Dié oopplan-kothuis is met sandsakke gebou en beskik oor 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n bad. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, gasstoof, mikrogolf, ketel, broodrooster en kookware.

Ander geriewe sluit 'n braai-area, wasmasjien en skottelgoedwasser in. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Doendinge in die omgewing sluit swem, visvang, voëlkyk en voetslaan in.

Slaapplek

'n Bespreking by K9 Cottage sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na K9 Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za