LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ka Ma Lodge | LekkeSlaap
+18

Ka Ma Lodge

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 249 resensies vir Ka Ma Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
3.9/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Louis V - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

I made used of this facility on numerous occasions as was very satisfied but this time it was very dissapointing.

On arrival we had to search for personnel to assist us. They also wanted to give us a different room that we booked. Once we got the correct room we noticed that the complementary coffee packets were used/empty and were not replaced. Furthermore is the towels that they do supply really threadbare and need to be replaced. Room also need a good cleaning specially in the times were are living.

Schenda V - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Schenda V
Enkelreisiger

Ideaal geleë vir stop en slaap.

Enkel reisiger en het al nou 2 keer daar oorgeslaap sonder om enigsins bang en/of ongemaklik te voel as ek laat in die aand daar stop of vroegoggend weer ry.

Phia V - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phia V
Saam met vriende

Aangenaam. Vriendelike en behulpsame personeel.

Spesiale moeite is gedoen vir ons. Heerlikste groentepastei vir vegetariër. Wildspastei was baie lekker.

Lawenia F - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lawenia F

Good.

Neat and tidy place to overnight.

Hermanus P - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hermanus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte ligging, vriendelike diens - bed is goor om op te slaap!

Badkamers raak erg verouderd en kamers het baie raserige lugversorgers. Ons het met reis na die Kaap en terugreis hier geslaap en beide kamers wat ons gebruik het, het dieselfde probleme.

Henry S - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Henry S
Enkelreisiger

Neat and clean.

Pool needed cleaning, tap in basin awkward. Can't put face down to wash. But neat and clean.

Brian M - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brian M
Enkelreisiger

Okay.

When requested a room away from the main road it was a problem. Maybe sort out requests when rooms are available.

Erika V - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erika V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en privaat met 'n lekker restaurant.

Vriendelik gehelp en heerlike ete in restaurant. Stil en lekker geslaap.

Wim B - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Wim B
Enkelreisiger

Deurmekaar, lawaaierig, swak diens.

Sien sterre.

Xavian H - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Xavian H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die staff was ongelooflik vriendelik en behulpsaam.

Ons het lekker gebly, kamer was netjies en skoon en die staff was baie vriendelik en behulpsaam.

Andre S - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S
Gesin met tieners

Skoon, veilig en netjies!

Waarde vir geld!

Amanda W - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Close to the highway, just a stop and go.

You get what you pay for.

Wesley A - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wesley A
Gesin met klein kinders

Absolutely wonderful, peaceful and relaxing!

This place doesn't look like much from the outside, but when you go through the gates you see the beauty. It was just what we needed after a 11 hour drive! We will definitely stay there again on route to KZN and back again to Cape Town! Really lovely! The kids enjoyed the pool and the huge amount of space to run around and play. We enjoyed the airconditioned room.

Janelda B - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Janelda B
Gesin met klein kinders

Comfortable overnight stay.

There are individual units, each with their own parking, making it private as you do not share rooms within a guesthouse. Inside the unit however, are not separate rooms, so kids and parents share a room. Our door to our shower would not close, so no privacy in the bathroom, which was not ideal, but I enjoyed the shower, not like some places you stop at with no pressure or a funny shower head. There was a fridge and microwave but no sink to wash your dishes, you will have to use the sink in the bathroom. The staff were very helpful, they give you your keys and TV remote and open the gate leading to your unit, from the garage area where the one of their entrances are to their restaurant is where you sign in. They also even assisted delivering food to our unit as we were so tired, we ordered takeaways and they offered to bring it when it was ready so we don't have to walk up and down to check on our order. When we left I was a bit concerned when we managed to push the gate opening with no ones help to exit and return our keys to reception/restaurant. I am not sure the gate was locked overnight and how secure the place really was the night we slept over. I assumed it was locked until we didn't need help getting out. Getting to the main road from the lodge is also very easy, if you prefer not to travel too deep into a town. All in all, we had a comfortable bed and comfortable stay, there is even a old school aircon that works very well and adds comfort to the rooms temperature and I will recommend this place if you can deal with the above mentioned. We had a comfortable overnight stay.

Shane T - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane T
Enkelreisiger

Good.

Good overnight stay over, with pool with all the basics. The town has a few interesting sites, enjoyed the historic value.

Magdaleen S - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Magdaleen S
Gesin met tieners

Kamer was netjies maar die verkeer het slaap moeik gemaak.

Kamers was pragtig skoon en netjies. Handdoeke was egter oud, geskeur en deurgewas. Ka Ma Lodge is reg langs die hoofpad wat slaap baie moeilik gemaak het.

Corrie M - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Corrie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer was skoon.

Personeel vriendelik. Restaurant was heel goed. Nie gourmet nie, maar goeie take aways. My probleem is die ligging. Teen N1 en tensy jy goeie oorproppe het of verkeer jou nie pla gaan jy nie slaap nie. Die ligging en aantal mense wat voor die lodge vergader om busse te kry het my ongemaklik gelaat met veiligheid. Die plek is teen N1 met baie verkeerlawaai.

Nikita P - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nikita P
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was appropriate for an overnight stay.

Food from the restaurant was amazing. Rooms were clean and decent. Parking and security is average.

Keith M - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Keith M
Gesin met tieners

It was a pleasent clean and comfortable stay en route to Joburg.

The staff really went out of their way for the guests. The management could have assisted their staff a lot more as they were under staffed, one could see it put pressure on the staff. Especially in the restaurant as the waitress was helping with the cooking, bookings and cleaning the tables. I would like to commend the waitress we had, as she went out of her way to assist and make it an enjoyable evening. We will stay there again as we travel to Cape Town and the Garden Route often.

Theuns P - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Theuns P
Gesin met tieners

Netjiese skoon kamers. Dis dit.

Daar is niks op die dorp nie, een meisie hanteer die hele restaurant. Netjies genoeg maar nie 'n aanbevole bestemming nie.

Christelle B - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Christelle B
Gesin met klein kinders

Reis terug vanaf Kaapstad, gesinsreis.

Alhoewel die kamers skoon was, is die ligging swak. Die omgewing om die lodge en restaurant is nie goed nie. Die kos was wel heerlik.

David B - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David B
Gesin met tieners

Oornagverblyf.

Baie lekker gebly, goeie en vriendelike diens.

Juanita V - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita V
Gesin met tieners

Kamer was voldoende, restaurant laat veel te wense.

Kamer is voldoende gewees vir 'n oornagplek. Die restaurant het egter helfte van die goed op die menu nie gehad nie, en geen bestuurder was beskikbaar toe ons vra om bestuur te spreek nie.

Pascal M - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Pascal M
Gesin met klein kinders

Was a great experience.

You have a great facility and good services as well as rates. Well done Ka Ma Lodge, we enjoyed staying at your premises.

Donald W - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Donald W
Enkelreisiger

Good overnight stay.

Good overnight stay.

Adri L - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Adri L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swak/vuil bed, onveilig en groot lawaai vanaf die garage.

Die bed se matras is so pap en swak, dat ons besluit het om die matras om te draai om nie springs te hê wat in jou ribbekas in druk nie. Met die omdraai kry ons 'n matras protector wat so gestain is met iets dat ons nie op die bed wou slaap nie. Bedmatras was ook in plastieksak waarop jy moet slaap. Ons het 'n kamer bespreek met aircon, en met in ook het ons heeltemal 'n ander kamer gekry, geen aircon of yskas nie. Heel aand was daar so lawaai van die garage af met taxis se musiek wat blêr en niemand wat hulle stil maak nie. Nie 'n oog toegemaak die hele aand nie. Kan nie die plek aanbeveel nie.

Henri L - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Henri L
Gesin met klein kinders

Billik vir die prys.

Ons het by Ka Ma Lodge se restaurant gaan eet en 'n wurm in die slaai gekry. Uiters onaanvaarbaar.

Jaco D - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco D
Gesin met tieners

Skoon en netjiese verblyf. Definitief net 'n oornagplek.

Ligging is nie optimaal nie. Reg langs N1 met trokke en karre wat heelnag verbyry.

Jacqueline R - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline R
Gesin met tieners

Perfek vir oornag. Vriendelike diens.

Ons het goeie diens ontvang, baie netjies en skoon.

Josef K - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Josef K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Niemand vir die lodge het eers geweet ek het bespreek nie.

Het vreeslik gesukkel om uit te kom, na ek gereël het vir 'n tyd.

Frans P - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Geen fieterjasies nie, net lekker rusplek vir body and soul.

Elzibe V - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elzibe V

Ons kuier was gerieflik.

Die kamer was netjies en skoon. Die water uit die krane het ongelukkig mos gehad wat in dit dryf so bad was nie moontlik nie, al was daar 'n bad beskikbaar. Koop liewer water vir gesig was en tandeborsel.

Theresia S - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Theresia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great for a night stayover en route to Gauteng or back to Cape Town.

I was a little disappointed as I asked for the room with a view or the garden which was recommended by a family member who stayed there recently. I got No. 2 which had no view.

Johannes G - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik vir so 'n klein plekkie.

Baie lekker gebly daar. Het net 2 sagte stoele nodig gehad vir die seergeryde boude.

Leon F - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leon F
Saam met vriende

Die kamers is ruim en die beddens gemaklik.

Dit wou voorkom asof die terrein bietjie verwaarloos is waarskynlik weens Covid en reisbeperkings.

Hermanus P - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermanus P

Gerieflike ligging.

Waarde vir geld en perfekte ligging - geen ontbyt teen 07:00 is 'n probleem!

Annalise J - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Annalise J
Gesin met tieners

Very disappointed.

Very friendly staff. The carpet in the room was full of stains and the bedding wasn't clean.

Andre En Maret H - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre En Maret H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike, behulpsame diens en kon lekker nagrus geniet, om die volgende dag verder te kon reis.

Gerieflik-naby die N1 en veilige parkeerplek, maak dit gemaklik om oor te slaap. Restaurant is netjies en bediening flink.

Lidia F - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lidia F
Gesin met klein kinders

Ons het al 'n paar keer hier oornag, nog nooit terleurgestel nie.

Ek beveel beslis die restaurant aan, die lekkerste hoender nog ooit geëet, pryse is billik almal se kos was baie lekker.

Ria K - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria K
Gesin met tieners

Excellent. Friendliness of staff outstanding.

Staff is clearly an asset and you feel welcome and immediately relax when you arrive.

Hester B - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons slaap altyd daar oor. Personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Veilige parkering. Kos baie lekker. Skoon en netjies.

Schenda V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schenda V
Enkelreisiger

Uiters vriendelik

Baie laat daar aangekom. As vroulike enkelreisiger het ek nie een oomblik onveilig gevoel nie. Die nagskofsekuriteit het my met bagasie gehelp, die deur oopgesluit en gewag tot ek die deur sluit voordat hy geloop het!

Nicolene J - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nicolene J
Gesin met klein kinders

Maar basies.

Was baie basies, okay vir oornag maar was nie wat ons verwag het nie.

Johan O - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Johan O
Gesin met tieners

Tensy jy kans sien om te lê en luister na die hartslag van die ekonomie van die Kaap na Gauteng is die die regte plek om te ontspan.

Alles is betreklik goed. Netheid en skoon. Behalwe dat die plek 40 meter van die N1 af geleë is. Dankie vir die wag wat uitgesit was, het maar 2h00 die nag met hom gaan sit en gesels, aangesien jy voel die vragmotors ry tussen jou en jou vrou deur.

Rochelle V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Rochelle V
Gesin met tieners

Was die aakligste plek om te bly - en beslis die ongeskikste persooneel ooit.

Ons bespreek om in kamer 2, 3, 4 of 5 te bly kry toe kamer no 6 omrede die eienaar se familie die ander kamers gekry het vir troue. Toe ons daar gearriveer het was die personeel glad nie behulpsaam nie, selfs die restaurant se diens was pateties. Eienaar nêrens te siene nie. Baie teleurgesteld oor die kamer, slegs 2 handdoeke waar oor 3 was kan regtig handdoeke vervang dit is al oud en afgeleef. Sal dit plek nie aanbeveel vir enige iemand nie.

Corne S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Corne S

Die kamer was skoon en netjies. Nie 'n goeie omgewing nie.

Binne die perseel is alles goed en wel, maar net buite, by die winkel en garage, voel ‘n mens nie veilig nie. Die trokke wat verby ry pla baie terwyl ‘n mens probeer slaap.

Rynald D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Rynald D
Gesin met klein kinders

Uiters slegte ligging by Caltex garage en skaars 20 meter vanaf snelweg.

Taxis, harde musiek, mense wat skree onder jou kamer venster die ganse nag. Slegste plek ooit maak seker om kamers 11 of 12 te vermy! Afgesien van dit is die plek ran-down, onderhoud sleg, diens sleg daar was geen lakens op ons beddens, versoek daarvoor het ook nooit opgedaag nie!

Anna-marie P - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anna-marie P
Gesin met klein kinders

Niks geslaap.

Dis vreeslik raserig. Trokke kom en gaan. Geen ketel. Geen toiletpapier.

Dawn S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn S

Baie rustig en veilig al is dit baie naby aan 'n besige motorhawe.

Vriendelik ontvang. 24 uur-sekuriteit. Baie netjies.

Jan-louis S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Jan-louis S
Gesin met tieners

Teleurgesteld, nie georganiseerd.

Kamer van 4 volwassenes is geboek en is verskaf met 3 groot borde en 1 kleintjie, asook 2 groot handdoeke en 2 kleintjies. Kamer nie geskik vir 4 mense en sal dit nie aanbeveel nie.

Danny G - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Danny G

Was voldoende, net een unit het 'n ketel gehad, maar ons het twee units bespreek. By die venster was 'n helder lig vir sekuriteitsredes en saam met die wit gordyne was die kamer heel nag verlig, so het nie geslaap nie!

Donker gordyne gaan 'n groot verskil maak aan 'n goeie nagrus. Die swembad was 'n lekker bonus!

Junita O - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Junita O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swak keuse.

Dink nie jul moet die plek adverteer nie!

Adri L - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adri L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Satisfactory

The stay was pleasant. We just did not have any hot water (luckily the weather conditions permitted a cold shower) and the kettle was really dirty. Did not want to use it. The beds and the bathroom were clean.

Miralda R - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Miralda R
Enkelreisiger

Teleurgesteld.

Ek was baie dankbaar vir die "aircon" in die kamer. Die diens in die restaurant was bitter stadig en daarom het ek nie die kerrie en rys, waarvoor ek so lus was, geëet nie. Die verkeer op die N2 het my nie 'n nagrus gegun nie.

Olbry R - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Olbry R

My kuier was baie lekker.

Ek was baie beindruk met die veiligheid en sekuriteit asook die uitleg van die kamer.

Wilhelm B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilhelm B
Enkelreisiger

Waarde vir geld, raserig aangesien dit langs die N1 is.

Sien sterre.

Jaco K - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker oorgebly.

Skoon en goeie ligging, lekker gebly.

Willem B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B
Besigheidsreis

Gemaklik..

Lekker ruim kamers.. silwer skoon.. baie goeie waarde vir geld.. kan dit aanbeveel.

Christa D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christa D
Enkelreisiger

Gerieflik om een aand oor te slaap met 'n restaurant en kiosk baie naby aan die verblyf.

Ruim kamer, vriendelike staf.

Les M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Les M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en gemaklik.

Slaapkamers en storte is van 'n goeie grootte, beddens gemaklik, restaurant goed en personeel vriendelik. Prys is baie goed.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Clean, neat and comfortable.

Bedroom and showers are of a good size, beds comfortable, restaurant good and staff friendly. Price is very good value.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Marina V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Dit was 'n smeltwarmdag: die swembad was heerlik verkwikkend, hoewel nie heeltemal skoon nie. Die badkamer (kamer no.7) is besig om baie afgeleef te raak. Bad was skoon, maar skurf (ouderdom!). Verder goeie waarde vir geld. Dankie.

Wendy M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wendy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Neat and clean. Comfortable bed and clean sheets. Needs new pillows.

Suggest a toaster. Bit noisy being on main road.

Peter D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter D
Enkelreisiger

Baie netjies en veilig gevoel. Kon egter die trokke hoor verbyry wat 'n steurnis kan wees.

Sal Ka Ma Lodge aanbeveel.

Kogila T - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Kogila T
Saam met vriende

The location and noise when we arrived at the destination unfortunately set the tone for our stay but it turned out to be okay.

While we were prepared for the noise from the freeway, we were not prepared for the noise surrounding the accommodation. There were cars parked just outside the accommodation, playing loud music. The gate had to be opened and closed by hand with the risk of being scratched by the barbed wire. We were told that there was security at night but we cannot confirm this as there was no one present when we retired for the night and left in the morning. The hosts accommodated us with twin beds, the room was spacious and clean with adequate facilities. We had to call to ask about the remote and had to walk back to the restaurant which is not withing the enclosed area where the accommodation is, to pay a deposit and to get the remote. The hosts were pleasant and the take away is convenient.

Renate L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Renate L
Gesin met klein kinders

Dit was 'n baie lekker rustige omgewing.

Ons het baie gemaklik gebly en die kamer het als gehad wat ons nodig gehad het. Die een bed se linne het vetkolle gehad, wat bietjie minder aangenaam was. Die groen gras en swembad is definitief 'n pluspunt. Ons is baie vriendelik ontvang en het geen probleme met inklok of uitklok ervaar nie. Ons het twee keer by die restaurant geëet en elke slag was die wildspastei die wenner. Die burger se patty en die schnitzel proe of dit uit 'n boksie kom.

Conan O - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conan O
Gesin met tieners

Good value for money.

Enjoyed our stay, just thought that one teabags for two people was a bit ridiculous.

Cecile D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cecile D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Soos altyd kon ons gerieflik en rustig oorbly.

Ka Ma Lodge se uitstekende ligging, bekostigbaarheid en die heerlike etes wat by die restaurant verkrygbaar is, maak dit die ideale oorslaapplek.

Magda B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik by vulstasie en het eie 24 uur-geriefswinkel asook eie restaurant.

Dis 'n ouerige gastehuis, maar seer seker een van beter en privaat gastehuise in Richmond.

Hercules D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Hercules D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jy kry waarvoor jy betaal.

Jammer ons het kamer naby die pad gekry, trokke baie besig by petrolstasie, verder geen probleem gehad nie. Dankie.

Cecile D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis baie gerieflik teen die N1 en die restaurant is 'n bonus.

Ons het by ontvangs van ons sleutel, twee sakkies drie-in-een koffie/versoeter/cremora-mengsel gekry. Geen tee. Ek drink amper bitter koffie, my man is 'n diabeet. Ons drink nooit cremora nie - dis bitter ongesond. Ek het gedink daar sal tee in die kamer wees. Alle ander gastehuise gee tee en suiker en cremora/melk apart.

Louis N - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Die akkommodasie was netjies en skoon, ons is vriendelik ontvang en daar was selfs 'n elektriese kombers op die bed - gerieflik in die winter. Sal dit aanbeveel vir enigiemand. Daar kan net meer as die 2 sakkies koffie geplaas word.

Trevor S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great oornagverblyf.

Perfek vir 'n vinnige oornag. Lieflike restaurant.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great stop over.

Perfect for a quick stop over. Lovely restaurant.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Lorraine B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en prakties.

Naby aan N1, restaurant se kos was lekker en ons het in 'n baie skoon kamer geslaap. Baie dankie!

Douw P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Douw P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed vir oornag-geriewe met 'n restaurant op die perseel.

Netjiese en skoon geriewe vir oornag-doeleindes. Die restaurant beskik oor genoeg smaaklike etes. Personeel is vriendelik en behulpsaam.

Alida L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, rustige oorblyf-akkommodasie.

Wat lekker is van Ka Ma Lodge is, is die restaurant is om die draai. Die kamers is eenvoudig en skoon - perfek vir my. Vir ander sal dit seker nie voldoen nie. Ek geniet ook die groot tuin wat baie privaat is en help om te ontspan na 'n dag se lang pad. Sal weer by Ka Ma Lodge bly.

Lourens Nicholaas J - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens Nicholaas J
Enkelreisiger

Ellegant, prakties, gerieflik, vriendelik, behulpsaam.

Al wat Richmond kort is meer verskydenheid van bankdienste. Daar is slegs 'n Standard Bank OTM en ABSA Saswitch OTM beskikbaar.

Susan K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan K

Heerlik geëet, gestort en geslaap.

Ons was in die rolstoelvriendelike eenheid, vloere was effens stowwerig en twee badhanddoeke het ontbreek. Op ons versoek is alle foute blitsig uitgesorteer en het Ka Ma selfs ‘n addisionele waaier aan ons verskaf. Die muurgemonteerde televisie moet op ‘n beter plek kom, aangesien my dogter haar kop verskeie kere gestamp het. Die beddens is ingeboude sement - blokke, maar het die wonderlikste matrasse op. Geslaap soos ‘n koningin! Met ons terugkoms was alles reg, slegs die toilet wou nie spoel nie, maar die vriendelike personeel het dit gou reggestel. As ‘n rolstoelgebruiker het Ka Ma ons selfs toegelaat om in die eenheid te rook. Die pragtige wit en orange dekor laat mens sommer tuis voel. Ek stel voor dat hulle “blockout”-blindings insit aangesien die buitelig deurgaans aan is. ‘n Muurprop by die gestremde bed sal wonderlik wees. Twee bedmatjies en ten minste één gemakstoel sal my ook sommer langer laat bly. Terloops, die trokke het ons geensins gepla nie.

Hannes B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hannes B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker gewees.

Sal weer besoek as ek Kaap toe kom.

Mari P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Mari P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n nagmerrie - verkeer was woes.

Die verkeer was woes en die baie gestrande reisigers wat die hele nag buite die hek saamgedrom het wag op 'n ry-geleentheid. Die omgewing was baie vuil buite die toegangshek. Die badkamer was 'n nagmerrie - stortkop het soos glad nie water deurgelaat nie en ons het met moeite gewas gekry wat nie 'n aangename ervaring was nie veral as 'n mens moeg end vêr gery het.

Judith F - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Judith F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lodge inside good but worst area to travel through.

Besides area the lodge itself is good, clean. I was just amazed that there was no tea or coffee in the room and when I asked for 1 tea bag and 1 sachet of coffee for the morning was told they do not supply. At every other overnight establishment there was plenty of tea and coffee available in the rooms. Restaurant food good and waitress very friendly. The receptionist/manager was not the friendliest but not an issue will not go back there again. This was the most expensive of all the overnights we did.

An C - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
An C

Baie netjiese kamers, vriendelike personeel en veiligheid is baie goed!

Ek sal beslis weer by Ka Ma Lodge oorbly. Die geriewe is aan die ou kant, maar vriendelike personeel, uiters netjiese kamers en baie goeie veiligheid maak vir seker dit die moeite werd!

Sias J - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Sias J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die swakste wat ek nog in my lewe gehad het.

Sal die plek nie eers vir my vyande aanbeveel nie. Dubbelbespreking dat jy 11:30 wakker gemaak word deur ander gaste wat ook in dieselfde kamer bespreek is.

Leandri M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasmagories.

Vriendelik ontvangs en hulp.

Adel E - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adel E

Die verblyf was heerlik en gerieflik.

Die dame by ontvangs kon meer vriendelik gewees het. Dit was glad nie 'n welkom ontvangs gewees nie. Kos by die restaurant was heerlik, maar die persoon wat bedien het, het net die rekening gebring - glad nie gevra of daar nog iets benodig word nie. 'n Persoon sou dink dat na 600 kilos en omtrent 6 uur op die pad kon mens meer ontspanne jou ete geniet en nog 'n verversing geniet.

Japie E - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Japie E
Gesin met klein kinders

Nooit weer nie.

Teleurstellend, foto’s op webtuiste skep 'n wanindruk.

Neels D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neels D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike oornag verblyf tussen Pretoria en die Kaap.

Al verskeie kere hier oorgeslaap en elke keer was dit aangenaam.

Daphne D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daphne D
Enkelreisiger

Ek het baie lekker gebly en veilig gevoel.

Dit is baie gerieflik omdat dit so naby die N1 is. Die kamer was pragtig en skoon en dit was goeie waarde vir geld. Ek sal weer daar bly.

Jean-pierre L - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Jean-pierre L
Gesin met klein kinders

Foto's is misleidend, staff ongeskik en dit is teen die N1.

Met aankoms weet niemand van ons nie. Ons moet weer vorms invul en die staff is ongeskik. Daar is geen melk of tee in die kamers soos beskryf word nie. Die swembad is vuil en lyk glad nie soos op die foto's nie. Die plek is op die N1 en elke trok is 'n steurnis. Ons sal nie weer daar bly nie.

Jennifer S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik ingerig vir oornagverblyf. Gasvry en skoon.

Het na vorige resensies gekyk en moet sê die besige pad het ons glad nie gepla nie. Mense is vriendelik en gasvry. Sal definitief weer dit ons stop maak met ons volgende trippie kaap toe.

Riaan E - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Riaan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap na lang pad.

Ek het 3 keer oor internet gevra dat hulle my skuif. Dit is bevestig met e-pos. Toe ek daar kom hoor ek dat hulle dit nie gedoen het nie en dit nadat ek die vorige dag gebel het om dit te bevestig. Hulle het hulle skouers opgetrek en stelling gemaak dat hulle vol is en nou jammer is. Lekker gebly en hulle was behulpsaam en vriendelik verder, maar die houding was negatief.

Sonja B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B
Saam met vriende

Gerieflike oornag-akkommodasie met swembad en braai-area.

Vriendelike en behulpsame gasvrou en personeel. Kamers is skoon en netjies. Lekker rusplek tussen Wes-Kaap en Gauteng.

Charl R - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl R
Enkelreisiger

Baie goed.

Sien sterre.

John B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
John B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net 'n oornagverblyf.

Blyplek skoon, kos treurig en duur, vriendelik ontvang.

Cecile D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en veilig.

Ons het ons verblyf baie geniet. Die ligging en die gerief van 'n restaurant, maak dit ideaal. Die enigste aanbeveling wat ek wil maak is dat koffie, melk en suiker, apart voorsien word. Ek gebruik nie suiker nie en indien iemand nie melk gebruik nie, is dit 'n probleem. Wat van diegene wat nie koffie drink nie? Daar was nie tee voorsien nie. Ons sal beslis weer van hierdie plekkie gebruik maak. Ons het baie lekker gebly en veilig geslaap.

Hendrik V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hendrik V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Maklik bereikbaar.

Baie goeie ligging en was verras oor die juweel. Verkeer kan vir seker mens onrustig maak want dit is reg langs die N1. Ons was so moeg en dit het ons nie gesteur nie. Restaurant wat byderhand is was baie gerieflik. Sal weer daar bly.

Joan L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was aangenaam om in so netjies kamer te oornag na 'n hele dag se ry.

Alles was perfek. Daar is egter een klein ietsie wat vir my gepla het. Ons almal hou van ons oggendkoffietjie. Ongelukkig kon ek dit nie geniet nie want drie-in-een-pakkies word verskaf en soos baie ander is ek 'n diabeet en kan nie iets met suiker in gebruik nie. Miskien kan one tegemoetgekom word?

Ka Ma Lodge se terugvoer

Goeie middag. Ek is baie jammer oor die koffie. Sal definitief gewone koffie beter beskikbaar stel. Groete

Ka Ma Lodge
Marina V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie keuse vir oorslaap tussen Kaap en Gauteng.

Reëlings was foutloos: bespreking en padaanwysings. Ontvangs vriendelik, kamer netjies, lieflike tuin. Ek kan Ka Ma met vrymoedigheid aanbeveel.

Jurie M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jurie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer, plek sit lekker teen die N1. Pragtige restaurant.

Om eerlik te wees, is dit 'n verlate Klein Karoo-dorpie. Daar is feitlik niks behalwe 'n petrolstasie, Ka Ma Logde en die restaurant.

Juanita G - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Juanita G
Gesin met klein kinders

Lekker.

Vriendelike ontvangs en lekker gerus. Nie heeltamal beïndruk met kossies nie.

Neels D - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs laat jou dadelik tuis voel. Baie lekker oornag.

Baie lekker oornagplek op die lang reis vanaf Pretoria na Kaapstad.

Samantha B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Samantha B
Saam met vriende

Perfect for a stopover.

We didn't have any problems with the accommodation. The trucks were noisy on the highway which kept us up a bit, but once you fall asleep you don't hear it anymore.

Elsie H - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie H
Gesin met tieners

Baie goeie diens.

Als was perfek, behalwe die stort. Baie klein en ongemaklik.

Else M - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Else M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed genoeg vir 'n vinnige oornag.

Alles het goed verloop met die bespreking en het ons 'n goeie nagrus gehad. Dankie.

Rika B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir prys betaal, tevrede met verblyf.

Alles was netjies en skoon. Gerieflik naby N1. Ja, hoor die verkeer veral trokke, maar te verstane met waar dit geleë is. Lekker warm water vir bad of stort, elektriese kombers en verwarmer vir koue, en ook lugversorging vir hitte. Al die nodige gerief vir oorslaap.

Madeleine P - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine P
Saam met vriende

Waarde vir geld, netjies, skoon en ruim.

Alles het seepglad verloop met besprekings, verblyf, ontvangs en vertrek. Staf vriendelik en alles reg met akkommodasie. Verkeer op N1 het nie regtig gepla nie.

Wicus V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wicus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker rustige atmosfeer.

Sal baie beslis weer daar oorslaap.

Nols B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nols B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld, maar baie geraas van verkeer.

Die Ka Ma Lodge bied goeie waarde vir geld, die kamers redelik netjies is (mat het nie te skoon gelyk nie). Ongelukkig het die kamer na rook geruik en die verkeer op die N1 die hele nag baie geraas. Die restaurant was nie te sleg nie, alhoewel die diens redelik was sal 'n bietjie professionaliteit dit nog beter maak.

Rentia B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rentia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Persoon by ontvangs was nie eers bewus dat betaling alreeds oorbetaal was nie.

Slegs oornag akkommodasie. Badkamers kan gerus opgeknap word. Moes drie keer vra vir koffie ens om in die kamer afgelewer te word. Geen teelepels. Restaurant se kos nie op standaard nie.

Magda D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda D
Gesin met tieners

Gerieflike, netjiese plek, ideaal vir oornag op pad Kaap toe.

Pragtige, netjiese plek. Restaurant het heerlike etes en jy kan vroegoggend die lekkerste koffie daar kry.

Paula P - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paula P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very neat comfortable rooms, I only had a problem with the outside light shining into the room.

Outside light was very bright shining directly into the room (2) and that is my only complaint.

Sophia B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia B
Gesin met tieners

Dit was baie netjies almal was vriendelik.

Dit is my tweede keer wat ek by Ka-Ma Lodge oorslaap. Dit was baie netjies en ons het lekker gerus.

Hermanus P - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hermanus P

Terleurstellend. Eintlik moet ek nee gedruk het.

Lugversorgers raas. Kamers het aandag nodig. Diens met aandete was swak en van die disse is regtig nie eetbaar gewees nie. Sal nie weer hier oornag nie.

Johann J - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johann J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pure plesier.

Van die ontvangs tot die vertrek was puik. Hetle Nel het verder uit haar pad gegaan om water saam met ons te stuur Kaastad toe. Sy is 'n aanwins vir julle.

Ulrike K - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ulrike K
Enkelreisiger

Goeie waarde vir geld.

Goeie waarde vir geld as jy verblyf soek langs die N1, solank jy nie gepla word deur die geluide van verkeer nie. Lekker bonus om DStv in die kamer te hê.

Neels D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspannend na dagreis.

Ten spyte van die nabyheid van die verbypad, was die voertuie se geraas nie baie steurend nie en kon ons lekker ontspan. Dankie aan die bestuur vir die vriendelike ontvangs en diens.

Bianca J - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verbasend.

Ons was baie verbaas toe ons om gaan en eintlik sien hoe groot en mooi ons plek was. Vir die prys wat ons betaal het, was dit netjies en gerieflik. Die tuin is ook mooi groot en die restaurant het so mooi en lekker gelyk. Ons het net ongelukkig klaar vir ons iets te ete gekry. Ons is vroeg weg en hulle het ons mooi gehelp. Dis na aan die N1, maar mens is so moeg, jy hoor nie eers meer die voertuie nie.

Marinda D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut netjies. Beddens slaap baie lekker en atmosfeer puik.

Net jammer jul reg teen hoofpad geleë. Trokke ry dwarsdeur die nag. Afgesien van dit is dit lieflik daar, asook die ligte op terrein wat dwarsdeur nag brand is bietjie steurend, maar ons sal vir seker weer daar oornag.

Michiel L - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel L
Besigheidsreis

Baie lekker gebly.

Dit was 'n besonderse lekker verblyf met gasvrye en vriendelike personeel.

Jaco O - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco O
Saam met vriende

Baie lekker kamer, (6), baie lekker oop erf met swembad.

Baie lekker kamer. Groot oop werf met lekker skoon swembad. Restaurant met 'n kroeg sommer op dieselfde gronde.

David N - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
David N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Om een nag oor te slaap is dit geen probleem.

Ontvangs baie goed. Die persoon wat verblyf aangewys het vra onmiddellik geld vir kos. Kamer ruik onaangenaam. Dak lek na donderstorm, mat langs bed was papnat.

Ka Ma Lodge se terugvoer

Goeiemiddag.

Ons vra om verskoning vir die voorval rakende die wag wat geld gevra het. Kan u my aseblief direk kontak sodat ek kan bepaal wie die persoon is. Ek vra om verskoning oor die dak wat lek, ons sal dadelik werk maak daarvan.

Ka Ma Lodge
Mamoletsane M - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Mamoletsane M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Place beautiful. Convenient and value for money. If the gate can be well managed the place will be even better. Having guest to open and close the gate was a turn off.

The place is clean, affordable and value for money. A remote controllable gate can be even more convenient.

Miranda K - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Miranda K
Enkelreisiger

Goed gerus.

Goed gerus. Te laat aangekom om die swembad se geriewe en die tuin te kon beoordeel. Baie vriendelik en hulpvaardig ontvang.

Koos B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koos B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Personeel baie vriendelik, restaurantete was goed. Kamers skoon en netjies.

Ingrid A - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ingrid A
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Lafenis vir die siel in die hitte!

Dit was gerieflik, baie netjies en die personeel was vriendelik en behulpsaam.

Annelize V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld vir 'n oorslaap op pad Kaap toe.

Baie vriendelike personeel en voldoende geriewe vir 'n vinnige oorslaap op pad Kaap toe.

Cecelia G - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cecelia G
Saam met vriende

Lekker gebly.

Pad net raserig met lorries in die nag.

Andries D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Baie rustig en bekostigbaar en 'n lekker oornagplek om die langpad af Kaap toe te verkort. 'n Groot voordeel ook is dat daar 'n restaurant op die perseel is wat ook baie lekker kos bedien. Baie dankie vir die goeie en vriendelike diens wat ons ontvang het.

Eric P - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Eric P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is langs die hoofpad en dit het baie geraas.

Die braaiplek was vuil en ons het sleg geslaap!

Pierre V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V
Enkelreisiger

Die kamer was baie netjies en skoon, dadelik tuis gevoel.

Die restaurant se kos was baie lekker en die pryse in lyn met soortgelykke plekke, ek sal beslis weer daar oorrnag en aanbeveel vir vriende.

George L - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
George L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon.

Goeie waarde vir geld.

Rochelle L - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rochelle L
Gesin met klein kinders

Geskik vir oornag.

Nuwe ontvangsdame en Lenel was baie vriendelik. Swembad was verfrissend en tuin mooi versorg. Kamer was netjies en beddegoed skoon. Sal aanbeveel vir oornagverblyf. Spaghetti was kliphard verwarm - my dogter was nie beïndruk nie.

Anina C - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anina C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Treurig.

Die eerste oornag verblyf was aanvaarbaar vir die prys. Ons het vir ons terugreis weer bespreek en is by dieselfde kamer ingeboek. Die diens was vriendelik maar die kamer was vuil gelaat en glad nie opgeruim na ons vorige besoek. Dit was 'n ontnugtering. Sal nooit weer daar oornag nie. Het geld terug gevra en verder gery eerder.

Johan R - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan R
Saam met vriende

Rustige atmosfeer.

Na lang pad kan jy hier rus en ontspan. Mooi tuin met swembad en braaigeriewe.

Michael C - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Michael C
Gesin met tieners

Enjoyed our stay. Service good.

See rating.

Susan F - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Susan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer was nie ten volle toegerus nie maar baie netjies.

Kamer nr 12 is reg langs die petrolstasie so oor nuwejaar was dit baie raserig met almal wat daar stop. Die kamer was baie netjies maar die stortkop moet vervang word want mens kon nie behoorlik stort nie. Verder het ons die verblyf baie geniet. Dankie.

Johan D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Billike en netjiese verblyf.

Kan dit regtig aanbeveel vir oornag. Baie netjies en skoon met goeie en maklike toegang. Vriendelike ontvangs en diens.

Jaco D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was aangenaam om daar te oornag.

Was aangenaam om daar te oornag. Die ontvangs was eenvoudig en ons het maklik ons kamer gekry met 'n vriendelike sekuriteitswag wat ons gehelp het. Ka Ma Lodge is baie naby aan N1 geleë, dit was maklik om daar te kom sonder enige ekstra kilometers op ons reis. Die lawaai van die hoofweg kan moontlik vir ligte slapers 'n probleem wees.

Esme D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esme D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideaal vir oornagverblyf.

Was ons 2de keer en sal weer daar bly.

Ilze D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens