Kaaimans River House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kaaimans River House bied selfsorgverblyf op die veilige Gregdale-landgoed in Wildernis. Die huis lê aan die oewer van die rivier en dis perfek vir 7 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die huis is volledig ingerig en het 2 verdiepings. Daar is lugversorging, ondervloerse verhitting, 4 slaapkamers en 2 badkamers. Al die slaapkamers is op die tweede verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die ander 2 kamers het elkeen 2 enkelbeddens.

Die kombuis op die onderste verdieping is volledig toegerus met die nodige toebehore en lei na 'n aparte waskamer. Die oopplan-leefarea het 2 sitareas. Die een sitarea het 'n TV met DStv en 'n binnenshuise gaskaggel en die ander sitarea het gemaklike rusbanke.

Die tweede sitkamer lei na 'n onderdak-patio met 'n uitsig oor die rivier, ingeboude gasbraaigeriewe en stoepmeubels. Veilige parkeerplek is beskikbaar agter 'n motorhek wat met 'n afstandbeheer werk.

Kaaimans River House net 15 minute vanaf die strand en restaurante in die dorp geleë. Dis ook net 30 minute vanaf Victoriabaai en Garden Route Mall. Daar is tientalle doendinge en besienswaardighede op die Tuinroete en 'n pragtige pad wat daarheen lei.

Slaapplek

'n Bespreking by Kaaimans River House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Ondervloerse verhitting

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Elektriese kombers
  •  Ondervloerse verhitting

Konferensiegeriewe

  •  Kantoorgeriewe

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kaaimans River House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (plek vir 7)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za