Kaap se Rus Self-catering

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kaap se Rus Selfsorg is in die Noordelike Voorstad genaamd Morgenster Heights in Brackenfell geleë en bied gehalte-verblyf. Dis ideaal vir vakansiegangers, gesinne of sakereisigers.

Die eenheid het 1 ruim slaapkamer met enkelbeddens en 'n badkamer met slegs 'n stort. Daar is nog 2 enkelbeddens in die leefarea. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus met alles wat jy sal benodig vir selfsorg. Die leefarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met 'n DStv-gesinspakket. Die eetkamer het 'n tafel waar gaste maaltye kan geniet.

Daar is 'n onderdak-patio met braaigeriewe en 'n klein private tuintjie. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek vir hul motors met afstandbeheerde toegang.

Dié selfsorg-eenheid is sowat 2 km vanaf die Cape Gate Winkelsentrum en Cape Gate Mediclinic. Dis ook net 20 minute vanaf die Kaapstad Internasionale Lughawe, Stellenbosch Wynlande, Paarl, Kaapstad V&A Waterfront en Bloubergstrand.

Slaapplek

'n Bespreking by Kaap se Rus Self-catering sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kaap Se Rus Self-catering gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za