Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kaapsehoop Adventures

  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coetzeestroom, Berlin Plantation, Kaapsehoop, 1208, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kaapsehoop Adventures is unieke selfsorgverblyf in Kaapsehoop in Mpumalanga. Dit is sowat 10 km van die dorpie af en die venue is op die platorand geleë.

Net voertuie met hoë grondvryhoogte kan op die 6 km lange grondpad ry. 'n Pendeldiens kan van die dorp af teen 'n ekstra koste gereël word.

Verblyf word in teepeetente en 3 kamers met slaapplek vir 14 gaste aangebied.

Die gemeenskaplike badkamers het storte en warm water word deur 'n donkie voorsien. Die kombuis is ten volle toegerus en die gemeenskaplike areas word daagliks skoongemaak. Linne word voorsien en gaste moet hul eie handdoeke saambring. 'n Flits of 'n koplig word aanbeveel.

Kaapsehoop Adventures maak nie van Eskom-elektrisiteit gebruik nie en bied sonkrag, 'n gasyskas, gaskoker, braaigeriewe en 'n pizza-oond.

Die venue is ideaal vir verjaarsdagpartytjies, familiebyeenkomste en intieme troues. Gaste is welkom om hul bergfietse saam te bring om die woud te verken en om die plaaslike voetslaanroetes te volg.

Aktiwiteite in die omgewing sluit Scootours, perdry en die bekoorlike dorpie in. Gold Dust Trading en die plaaslike juwelier Soul Creations is die moeite werd om te besoek. Geniet 'n maaltyd by een van die plaaslike restaurante.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 10 resensies vir Kaapsehoop Adventures
Netheid
3.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Coetzeestroom, Berlin Plantation, Kaapsehoop, 1208, Mpumalanga
  • Gaste dink Kaapsehoop Adventures het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Panoramaroete Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coetzeestroom, Berlin Plantation, Kaapsehoop, 1208, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89260338f4d4ab4b51f045574017904ee957f471d204112e40d9ab0b3974c9e3678438cad4efe1dc87c42e9b5fe50cda3734?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 10 5 1 4 Coetzeestroom Berlin Plantation 1208 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.610898766716 30.725291425606