Kaapzicht
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sweetwater-weg 43, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R875 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kaapzicht is ‘n Kaap-Hollandse huis in Gordonsbaai en bied moderne selfsorgverblyf.
Kaapzicht bied verblyf in ‘n kothuis en ‘n soldereenheid. Albei eenhede het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 kamers en ‘n privaat badkamer met ‘n stort en ‘n toilet.
Elke eenheid het ook ‘n kombuis wat toegerus is met ‘n yskas, stoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook ‘n etenstafel en ander geriewe sluit WiFi, slim-TV's met Netflix en sonkrag in.
Die kothuis lei na ‘n terras en tuin en die soldereenheid lei na ‘n balkon met ‘n uitsig oor die tuin.
Daar is ook ‘n swembad. Let asb. daarop dat die eienaar met troeteldiere op die perseel woon en gaste se troeteldiere daarom nie toegelaat word nie.
Gordonsbaai bied verskeie restaurant, koffiewinkels en kroeë, asook doendinge soos visvang, branderplankry, swem, sonsak-bootvaarte en walviskyk in seisoen. Gaste kan ook die Helderberg-wynroete verken of die Strand Waterworld & Fun Park besoek.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Ida Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Jaar gelys 5
Ligging
- Sweetwater-weg 43, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
- Gaste dink Kaapzicht het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sweetwater-weg 43, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom