Kabeljous Akkommodasie by Kabeljauws28 | LekkeSlaap
+50

Kabeljauws28

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kabeljauws-straat 28, Kabeljauws, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Kabeljauws28 bied onvergeetlike verblyf met eenhede wat volledig ingerig is vir ontspanne verblyf. Dit is in 'n stil area met 'n pragtige uitsig van die strandmeer wat in die see in vloei. Die strand is 5 minute se stap van Kabeljauws28 af.

Verblyf word in 4 selfsorg-eenhede gebiedd. Elke eenheid het privaat braaigeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is 2 veilige motorhuise vir die gaste wat eerste arriveer. Daar is ook 'n elektriese hek en 'n alarmstelsel vir ekstra veiligheid.

Daar is besienswaardighede soos voëlkyk, skubaduik en snorkel, varswater- en diepseevisvang, gholf, fietstoere, perdry, vlieërplankry, roei, snorkel, branderplankry, 4x4-roetes, lyfplankry, rekspring en die pragtige Tuinroete naby.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 67 resensies vir Kabeljauws28
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Kabeljauws-straat 28, Kabeljauws, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Kabeljauws28 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kabeljauws-straat 28, Kabeljauws, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU2OWI2MWUzLTA0N2UtNDlkNy04YjFjLWNkYzQyYTNkZDI0MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 67 5 1 5 28 Kabeljauws Street Kabeljauws 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.007155075544 24.929145276546
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za