Kaboodles

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kaboodles is 'n ruim selfsorghuis met 'n uitsig op die Helderberg vir 4 gaste in die Erinvale Gholflandgoed.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers met lieflike uitsigte oor die tuin. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-kombuis is vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe in. Maaltye kan by die etenstafel geniet word, en gaste kan in die sitarea voor die TV met DStv en WiFi ontspan.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep en braaigeriewe is beskikbaar. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kaboodles is sentraal geleë vir gaste wat die Lourensford-, Vergelegen- en Morgenstêr-landgoedere wil besoek, wil gaan voetslaan, stap en fietsry, of gaan swem, branderplankry en visvang in die Strand wat sowat 10 km ver is.

Slaapplek

'n Bespreking by Kaboodles sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Kaggel
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kaboodles gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 250 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za