Kade Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kade Cottage is 'n ruim selfsorg-eenheid wat in die hartjie van Somerset-Wes geleë is. Die kothuis bied gerieflike slaapplek vir 2 mense en dis na aan die Stellenbosch-wynplase en die pragtige strande van Gordonsbaai en die Strand.

Die kothuis het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n moderne badkamer. Indien nodig kan 2 ekstra kinders geakkommodeer word in die ruim leefarea. Die kombuis is ten volle toegerus. Die leefarea is oopplan en dit bestaan uit 'n eet- en sitarea met 'n etenstafel en volledige DStv en WiFi. Gaste het toegang tot 'n tuintjie, braaigeriewe en veilige, privaat parkeerplek.

Kade Cottage is ook na aan Erinvale Gholfklub, Somerset Mall en die Helderberg Natuurreservaat geleë. Dit is die ideale verblyf vir gesinne en sakereisigers. Ons is net 'n paar km vanaf heerlike strande en vermaakareas, en 25 minute se ry vanaf die lughawe. Daar is wonderlike wynplase en restaurante in die omgewing en ons is net 15 minute vanaf Stellenbosch met sy lieflike wynroetes.

Slaapplek

'n Bespreking by Kade Cottage sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Koordlose Internet

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Internet
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kade Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R780 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za