LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kade Cottage | LekkeSlaap
+13

Kade Cottage

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir Kade Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Madelie K - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madelie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien onder.

Ons was tevrede met rolstoeltoegang en spasie maar dit was net die badkamer deur waardeur rolstoel nie kon deurkom nie ook maar net net ai.

Sonja A - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja A

Baie lekker

Die daaglikse skoonmaak teen geen ekstra onkostes was totaal 'n verrassing en onverwags. Selfs 'n kluis word voorsien vir veilige bewaring van ekstra dingetjies wat veilig moet bewaar word. Baie oulike plekkie.

Jacques V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V
Besigheidsreis

Baie netjies en privaat.

Netjiese sitkamer, tafel om by te werk in die leefarea en kombuis met die basiese toerusting. Cottage het sy eie hek met remote en privaat parkeerplek.

Thea V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thea V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was netjies, skoon en gerieflik. Baie lekker vir oorslaap. Miskien bietjie naby ander woonhuis vir vakansie hou, behalwe as jy min tyd daar gaan spandeer.

Neem net kennis dat die gebruik van die lugreeling nie by die prys ingesluit is. Dit is R50 ekstra per dag.

Bianca T - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca T
Gesin met klein kinders

Wat 'n bederf. Ek gaan enige tyd terug! Dankie Karin!

Wonderlike verblyf. Lekker woonstel spasie, kombuis goed ingerig, skoon, netjies, en het werklik lekker geslaap ook. Karin het altyd reggestaan om te help en ons het altyd veilig gevoel. Naby aan die dorp maar stil buurt so best of both. Ek bly graag weer daar!

Michelle P - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Michelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mostly good, clean and comfortable accommodation.

We would have appreciated milk, tea, coffee and sugar to be available as well as salt and pepper. No hand soap available for washing hands when we arrived. Only one roll of toilet paper was provided. We arrived late at night and had to go out and shop for the above essentials, which are usually provided in 99% of guest cottages. We had to phone and ask for the WiFi password, no details given off hand or provided in the unit. The cottage was advertised and double-checked as wheel chair friendly, but entrance gate must be opened manually and not via remote. This meant that my husband had to phone prior to ensure that someone was on hand to assist him to gain entry. Entrance door to the bathroom not wide enough to accommodate the wheelchair without bumping into skirting. Shower chair was provided on request. Microwave was unreachable for a person in a wheelchair.

Yzette O - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yzette O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was baie netjies en skoon. 'n Baie gerieflike blyplek met alles wat mens mag benodig.

Kade Cottage is 'n pragtige kothuis wat ek enige tyd sal aanbeveel. Karin was baie vriendelik en tegemoetkomend ten alle tye, ons kon selfs haar selfoonlaaier leen nadat ons s'n nie wou werk nie.

Jan D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik met rustige atmosfeer.

Roete aanwysings baie maklik om te kry. Stil buurt en uit die verkeer. Baie sentraal geleë.

Fanie D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie D
Saam met vriende

Heeltemal tevrede.

Ek hou van die uitleg, netheid en rustigheid en privaatheid. Ek sal graag weer by Kade Cottage oorbly. Baie dankie.

Neville S - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neville S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam en die personeel is baie vriendelik en hulpvaardig!

Daar is baie min kombuisgereedskap (paletmes, ligter, klitser, ens). Daar is ook nie genoeg bakke nie (glas- en plastiek). 'n Grimeerplekkie sal wonderlik wees aangesien die beligting in die badkamer en kamer baie flou is daarvoor.

Ian V - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ian V
Gesin met klein kinders

Rustig, stil en privaat.

Baie netjiese eenheid. Dis rustig, stil en privaat. Kan dit ten sterkste aanbeveel.

Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weavers-weg 7, Parel Vallei, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI2NzYwNjE0LWU0OTEtNGRhMi1iYWMzLWExN2FhNmQzYjM3Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
11 5 1 5 7 Weavers Way Parel Valley 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.0751049 18.8562902
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!