Kaieteur Bay

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kaieteur Bay is 'n selfsorgwoonstel wat 600 m vanaf Sunrise Strand en 1,5 km vanaf die hoofstrand van Muizenberg en Surfer's Corner geleë is. Die woonstel is goed ingerig, volledig gemeubileerd en bied goeie waarde in 'n veilige residensiële ontwikkeling.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en het 2 slaapkamers, 1 badkamer, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer is ingerig met 'n stort, bad, wasbak en toilet.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n wasmasjien, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer het 'n gemaklike bank en 'n TV teen die muur. Daar is ook gratis WiFi.

Die leefarea lei na 'n pragtige balkon met 'n uitsig oor die berge en die see in die verte. Die kompleks bied parkeerplek, 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.

Slaapplek

'n Bespreking by Kaieteur Bay sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kaieteur Bay gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R588 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za