Kaijaiki Country Inn

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kaijaiki Country Inn is 'n gastehuis in Yzerfontein. Dit word die afgelope 15 jaar besit en bestuur deur Rene en Mary Ann Bosch. Die gastehuis is ruim en smaakvol versier met 'n lieflike restaurant op die perseel.

Verblyf word aangebied in 2 dubbelkamers, 1 gesinseenheid en 1 selfsorg-eenheid. Elke kamer het 'n privaat ingang en kaggel. Elke kamer is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe.

Gratis WiFi is beskikbaar.

Wanneer die koue seebriesie waai, word 'n vuur in die restaurant aangesteek, waar gaste 'n heerlike, romantiese maaltyd by die lig van 'n paraffienlampie kan geniet.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Wynkelder
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands
  •  Vlaams
  •  Frans
  •  Duits

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kaijaiki Country Inn gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 040 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za