Kaingo Game Reserve

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 20 % af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 21 Jun 2019 tot 31 Aug 2019.

Beskrywing

Kaingo Game Reserve is 'n gesinsvriendelike reservaat is aan die oewer van die Mokolorivier in die malaria-vrye Waterberg Biosfeer-reservaat en bied heelwat doendinge op die plaas wat oor 9500 hektaar strek.

Hierdie lodge bied 12 outentieke safari-kamers en 1 Luiperd Huis met slaapplek vir 4 gaste. Daar is slaapplek vir altesaam 28 gaste. Elke kamer het lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, elektroniese kluis, waaier, yskas en haardroër. Elke kamer het ook 'n TV met DStv-kanale.

Die Luiperd House is ideaal vir gesinne en gaste wat privaatheid wil hê. Dié eenheid is ideaal vir gesinne en vir gaste wat privaatheid soek. Daar is 2 en suite-slaapkamers, ’n sit- en eetarea en die privaat stoep het ’n plonspoel. Die lodge kan ook eksklusief aan een groep verhuur word met eksklusiewe gebruik van die volle lodge, wildkyk en alle geriewe.

Die hoof-lodge is in die middel van die reservaat en is 'n ware oase omring deur bosse en berge. Die hoof-lodge bied 'n dek met 'n restaurant, koffiekroeg, privaat sitkamer met biblioteek, kroeg en swembaddek. Die dek by Kaingo bied ontbyt, middag- en aandete. Die restaurant bied inheemse, ryk Afrika-geure met maaltye dwarsdeur die dag.

Die reservaat het verskeie wildsoorte, soos luiperds, leeus, hiënas, olifante en buffels, terwyl kameelperde, koedoes, sebras, wildebeeste en impalas op die vlaktes aangetref kan word. Krokodille en seekoeie is gereeld by die rivier en dam te sien, wat ook die tuiste van varswatervisse is. Kaingo Wildreservaat bied 'n oewer van sowat 13 km al langs die Mokolorivier met direkte toegang tot die Mokolodam. Die magtige Mokolorivier het al massiewe kranse, sanderige strande, natuurlike spoelbrûe, slaggate en watervalle veroorsaak, omring deur asemrowende natuurskoon.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte Ingesluit
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  Witborde
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee
  •  Alle Etes Ingesluit

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kaingo Game Reserve gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R7 700 R6 160 per nag (vir 2 mense)

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 21 Jun 2019 tot 31 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]