We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by Kairos Cottage | LekkeSlaap
+11

Kairos Cottage

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 53 resensies vir Kairos Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Tinus V - Aug 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig.

Stil omgewing. Pragtige uitsig na alle kante. Kamer is goed toegerus en heerlike ontbytpakkie wat ons kon saam neem op ons reis.

Johan H - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese verblyf met ongelooflike uitsig.

Baie netjiese ruim kamer. Baie vriendelike en behulpsame personeel. Uitstaande ontbyt. Omgewing lekker stil met uitstaande uitsig. Parkering en sekuriteit gee gemoedsrus.

Cecilia V - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige skoon plek, lieflike uitsig, vriendelike hulpvaardige mense.

Die huis het lieflike uitsig, ons is vriendelik ingewag, ons vrae alles met insig beantwoord. Dankie!

Karin B - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, mooi uitsig en gehaltediens.

Heerlike verblyf met alles wat benodig word. Vriendelike en hulpvaardige eienaars en personeel.

Carol L - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol L
Saam met vriende

Lieflike verblyf.

Alles, van die vriendelike gasvrou, dames wat die ontbyt voorberei en bedien het, tot die ligging, het ons vakansie op 'n hoogtepunt afgeskop. Pragtige uitsig, rustige omgewing en heerlike ontbyte. Ons sal beslis weer teruggaan.

Francois H - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en professioneel.

Goeie ligging, baie netjies en personeel behulpsaam en baie vriendelik.

Charnelle V - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charnelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly!

Baie vriendelik ontvang, alles is netjies. Die uitsig is onverbeterlik!

Zahn A - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zahn A

Comfortable stay with breathtaking views.

The photos of Kairos do not do this lovely spot any justice. We thoroughly enjoyed our stay here. It's well situated in the heart of Lüderitz. The rooms are ample and clean. The views are simply breathtaking. We would highly recommend this spot for any traveller, and ourselves would be happy to stay here again.

Paul B - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice! No problems! Very, very nice matrasses!

Friendly people always. Very neat and clean, also outside!

Pieter V - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik vriendelik ontvang.

Ek kon niks verkeerd virnd met die plek nie, ons kamer # 6 het die mooiste uitsig gehad en was baie ruim en skoon. Ek kan regtig die gatehuis aanbeveel.

Lylanie B - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lylanie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike vriendelike mense wat baie moeite doen om mens welkom te laat voel.

Baie dankie vir alles. Dit was so lekker om daar te kon kuier.

Elna C - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Weereens 'n puik lekkerte.

Hierdie gastehuis bly maar ons top keuse as ons Lüderitz besoek. Vanaf die vriendelike onse-mense-ontvangs deur die gasvrou, die absolute netheid en skoonheid van die kamer, die heerlike ontbyt met keuses, die professionele en vriendelike diens met ontbyt, om maar net 'n paar dinge te noem, maak dat hierdie plek kwaliteit op sy beste is.

Peet S - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verskriklik mooi. Die beste uitsig in Luderitz.

Die kamers is mooi, netjies, ruim en goed toegerus. Die uitsig is asemrowend. Die kos is lekker en die diens is uitsonderlik.

Deborah K - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deborah K
Enkelreisiger

Great stay!

Lovely place, welcoming host and great views!

Faan G - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Faan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging.

Behulpsame en vriendelike eienaars!

Paul R - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese gastehuis met hartlike gashere.

Lieflike kamers met see-uitsig. Lekker ontbyt. Gashere en personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Christine M - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice place, helpful, friendly, clean, good location with sea view.

Will stay there again next time.

Conrad F - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Conrad F
Enkelreisiger

Uitstekend.

Kamer was netjies. Ontbyt baie lekker. Uitsig fantasties.

Linanda B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linanda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek.

Pragtige skoon plek met 'n see-uitsig. Goed toegerus.

Fanie V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V
Saam met vriende

Uitstekende ligging by Shark Island, rustig met goeie see-uitsigte.

Ruim en gerieflike kamers, goed toegerus. Behulpsame en vriendelike personeel. Ontbyt was goed voorberei. Kombuis het aan spesiale versoeke voldoen wat almal geakkommodeer het.

Charlotte E - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Die beste plek in Lüderitz! Ons het heerlik gekuier. Dis so rustig, net wat ons wou gehad het. Die personeel was uitstekend. Julle het my eerste ervaring van Namibië se verwagtinge oortref!

Jethro V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jethro V
Gesin met tieners

'n Pure plesier.

Ons was daar vir 3 dae. Vriendelik, skoon en lekker ontbyte. Pragtige plek. Sekuriteit was bietjie te veel gesien maar hy't ook maar weggekruip vir die wind op die stoep waar mens kon sit en kuier. Pragtige gesin wat besigheid besit. Kan dit sterk aanbeveel.

Pierre C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Dis my 2de keer wat ek hier slaap, geen klagtes nie. Christo en sy personeel is die beste met puik diens en uiters skoon fasiliteite. Dis die plek om te slaap in Shark Island, Luderitz.

Frik D - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik D
Saam met vriende

Baie oulike plek.

Plek om aan te beveel. Eienaars baie vriendelik.

Nicolette V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Woorde kan nooit beskryf wat jy hier kry nie.

Wat 'n pragtige plek! Van die intrapslag was ons met soveel warmte ontvang. Die uitsig is hemels. Die kamer pragtig en goed toegerus. Kan sien daar is baie aandag aan detail gegee. Die ontbyt was heerlik. Christo jy is 'n baie besondere mens. Dankie vir elke verrassing. Wanneer ons Lüderitz weer besoek, sal ons nooit op 'n ander plek wil bly nie. Ons bid 'n spesiale seën oor Kairos en sy mense. Duisend dankies.

Cindy H - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy H
Saam met vriende

Welcoming, friendly team and lovely view.

Kairos Cottage is a B&B with great breakfast and we also had an excellent stay on an unofficial semi self-catering basis in a large upstairs unit towards the back of the property, which still had a sea view. The spacious unit was equipped with two single beds, bathroom, dining table, fridge, microwave, kitchen counter and sink as well as Wi-Fi and TV. The team at Kairos was very friendly and they also made the birthday celebrated on our trip, special. Thank you.

Michael K - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect position, lovely stay with gracious host.

One of our best B&B stays ever. Great location with views, friendly, spotless, great breakfast, fantastic value in Namibia. Thanks Christo!

Irene J - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf.

Die kamer het 'n see-uitsig gehad. Vriendelike gashere and heerlike ontbyt!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very nice accommodation.

Room with sea view. Nice and friendly hosts and good breakfast!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Anlo D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anlo D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie vriendelik ontvang in 'n pragtige, netjiese plek. Almal was baie behulpsaam en vriendelik, en die kamer pragtig en netjies versier. Die see-uitsig vanuit ons kamer was asemrowend mooi, en beddegoed kraakvars, baie lekker hier geslaap. Die restaurant is pragtig en ontbyt heerlik. Dankie vir die pragtige klavier en lied wat spesiaal vir ons gespeel was, Christo, asook ons geskenkie op ons bed, waardeer dit opreg. Sal beslis hierdie plekkie aanbeveel.

Clinton F - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename mense, goeie waarde vir geld.

Sal vriende aanmoedig om daar te bespreek as hulle Namibië toe gaan.

Annalene V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was uitstekend.

Kairos is die mooiste B&B in Lüderitz. Ons het eintlik nie geweet die verblyf sluit ontbyt in nie, so dit was 'n vriendelike verrassing. Dit is 'n pragtige plek met 'n prentjiemooi uitsig. Kyk ook uit oor die sonsak saans. Mense baie vriendelik en behulpsaam.

Ilze V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze V
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig!

Baie gemaklik, vriendelik.

Estelle Z - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n wonderlike ervaring!

Die gastehuis is baie netjies, skoon en het 'n pragtige uitsig op die see. Personeel baie gasvry en vriendelik! Sal beslis weer daar bly.

Petri P - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petri P
Gesin met klein kinders

Baie tevrede, puik waarde vir geld, uitstekende diens en mense.

Wat 'n ongelooflike plek, en ook sy mense. Ons het vreeslik lekker gebly, en is werklik goed en hoflik deur Christo ontvang. Ons sal vir seker weer hier vakansie hou.

Anton D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, netjies, skoon.

Goed ontvang, pragtige omgewing, skoon en netjiese verblyf. Ontbyt fantasties.

Willie T - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie T
Saam met vriende

Wonderlik met 'n vriendelike ontvangs, mooi en netjiese verblyf en 'n rustige uitsig oor die see.

Net weereens baie dankie aan Kairos Cottage. Julle het ons verblyf die moeite werd gemaak. Dit is 'n pragtige plek en dankie vir die heerlike ontbyt en die lied met klavierbegeleiding wat julle vir ons gesing het tydens ontbyt. Pragtig gewees! Sal definitief in die toekoms weer van julle gasvryheid gebruik maak.

Licolette R - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Licolette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow! Lieflike, lieflike plek en mense!

Dankie Christo en kie vir 'n wonderlike blyplek tydens ons kuiertjie in Lüderitz. Beslis waarde vir geld; mooi skoon en netjies. Vriendelike diens en lekker ontbyt! Ons kom draai hopelik weer vinnig by julle.

Charlene W - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene W
Saam met vriende

Wonderful, sunny and friendly.

The hosts Christo and Marinda were wonderfully friendly and accommodating. Such a beautiful setting to look out over the sea, and have so much sunlight and fresh air. The breakfast was delicious and the surprise entertainment during breakfast is delightful. Very close to restaurants and entertainment. The Portuguese Fisherman restaurant is very close by and the seafood is the best I've had in a very long time!

Suzette V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf, hoog aanbeveel.

Baie vriendelike ontvangs, uitsig asemrowend, kamers baie netjies.

Lorraine V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine V
Saam met vriende

Vriendelikste personeel en warm ontvangs!

Ons verblyf by Kairos was baie aangenaam. Ons is vriendelik ontvang, die kamers is ruim en silwerskoon. Die uitsig is fantasties. Ontbyt was baie smaaklik en Christo het vir ons twee liedjies gespeel op die klavier en ons verras met sy pragtig stem. Dit was baie spesiaal. Ek sal beslis Kairos kan aanbeveel.

Paul B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en hulpvaardig.

Die eienaar en bestuurder het uitstekende diens gelewer en was baie behulpsaam om inligting oor besienswaardighede te verskaf. 'n Baie spesiale gebeurtenis elke dag was die sang-item wat hulle daagliks gedurende ontbyt aan gaste gelewer het. Dit stem 'n mens sommer positief in vir die dag. Moet asseblief nie daarmee ophou nie.

Lydia C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Simply incredible, awesome hospitality by beautiful thoughtful amazing humans who treated us like royalty.

This was our second stay at Karios Cottage and it won't be our last. Karios Cottage delivers in every possible aspect. The hospitality and care we received was incredible. Our breakfast was top notch and the friendliness and hospitality of our hosts was just beyond belief, the location and ambience of the lodge is incredible, the most relaxing place to be in Ludritz! We can't wait to return to Karios Cottage, which will remain our go to accommodation when in Ludritz again.

Kairos Cottage se terugvoer

Lydia, Thank you for your review and for giving us the pleasure to accommodate. It makes our hearts so glad to hear that you enjoyed your stay. Blessings. The Biewenga Family

Kairos Cottage
Eleoni V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleoni V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige see-uitsig.

Wat jy sien is wat jy kry. Die gastehuis lyk presies soos op die foto's met 'n lieflike see-uitsig op jou stoep. Die kamers is netjies en toegerus met die nodige goed. Die Biewenga's is van die vriendelikste mense wat ons in 'n lang tyd teëgekom het en het moeite gedoen om ons verblyf lekker te maak en in te lig oor besienswaardighede in die omgewing. Ek sal hulle enige tyd aanbeveel vir mense wat Luderitz kom besoek.

Kairos Cottage se terugvoer

Eleoni. Baie dankie. Dit was vir ons so lekker om julle te kon akkommodeer. Seënwense. Die Biewenga Gesin.

Kairos Cottage
Edith J - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edith J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prentjiemooi!

Die akkommodasie by Kairos Cottage lyk presies net soos die foto! Pragtig! Die ontvangs van Christo was baie vriendelik en ons het baie welkom gevoel. Die uitsig vanuit die kamer was wonderlik, alles binne die kamer was perfek en netjies. Ons kon nie vir 'n beter blyplek gewens het in Luderitz. Die ontbyt die volgende oggend was uitstaande! Ons het so lekker gebly, dat ons byna nie lus was om Luderitz te verken! Baie dankie Christo, dat ons so welkom gevoel het. Jy is 'n uitstekende gasheer!

Trevor D - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n groot plesier en die tyd daar werklik geniet.

Als was perfek. Christo en sy personeel het hulle uitstekend van hul taak gekwyt.

Erika D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika D
Saam met vriende

Pratige plek met uitstekende uitsig!

Baie gerieflike gastehuis met die mooiste see-uitsigte! Mense is baie vriendelik en hulpvaardig en die ontbyt was uitstekend.

Karen H - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen H
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Groot bederf, vriendelike ontvangs, pragtige uitsig, baie netjiese blyplek en 'n heerlike ontbyt.

Ek sal Kairos Cottage met vrymoedigheid aanbeveel. Die ontvangs was hartlik en in Afrikaans! Sonder dat ons hoef te gevra het, is besienswaardighede en eetplekke in Luderitiz vir ons op 'n kaart aangedui. Daar is genoeg privaatheid, sonder dat 'n mens afgesonder hoef te voel. Die veiligheidswag wat deurnag aan diens is, het gesorg vir gemoedsrus oor veiligheid vir ons voertuig. Ons het dit waardeer dat ons toegelaat is om ons kampvrieskas by ons kamer in te prop.

Peregrine J - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peregrine J
Gesin met tieners

Mooi uitsig, netjies en skoon kamers, vriendelike diens en heerlike ontbyt!

Sien sterre.

Harry D - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eersteklas verblyf met al die fasiliteite en diens.

Baie gerieflike en skoon kamer met al die nodige fasiliteite en pragtige see-uitsig. Sekerheidswag deur die nag op perseel stel gerus. Onbyt en bediening was puik. Word sterk aanbeveel.

Nic C - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nic C
Saam met vriende

Gul ontvangs en puik en veilige verblyf.

Vriendelik ontvangs en baie lekker ontbyt. Kamers ruim en luuks met pragtige see-uitsig.

Alwyn E - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en 'n geseënde windstille dag, ons het baie geniet en lekker geslaap.

Weereens was ons verras gewees met pragtige, skoon kamer. Die gasvrou het ons vriendelik ontvang en tuis laat voel. Die kamer was pragtig skoon en netjies. Ons het 'n heerlike nagrus geniet en die volgende oggend 'n heerlike ontbyt, sonder verdere kostes, genuttig.

Chris A - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris A
Besigheidsreis

Baie mooi uitsig. Baie lekker gebly.

Ek het baie lekker gebly en alles wat mens benodig was daar! Sal graag weer daar bly. Gasvrye mense!

Pincione A - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pincione A
Enkelreisiger

Lovely location.

Pleasant room, correct breakfast and wonderful view.

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kreplinstraat, Shark Island, Lüderitz, 0000, Karas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQyNWYxODRiLTY2ZTItNDgzNS04NDYyLTQ2Y2VjNzEwNTkxYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950  per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 Kreplin Street Shark Island 0000 Karas 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.636553909124 15.15234396739
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem