LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kairos | LekkeSlaap
+11

Kairos

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 36 resensies vir Kairos
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Vanessa V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa V
Gesin met tieners

Perfekte ligging en perfekte huis.

Die huis het 'n perfekte uitsig op die see. Dit is regtig net 100 m tot op die strand. Huis was baie skoon en die beddegoed was kraakvars. Dankie vir Pikkie wat alles gereël het.

Surietta S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surietta S
Saam met vriende

Uitstekend.

Dit is regtig 'n baie oulike plekkie. Loopafstand van die strand, lekker beskut teen die wind. Die huisie is toegerus met alles wat mens nodig het.

Silvia S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Silvia S
Saam met vriende

Great location with amazing view

Very comfortable unit with everything you need. Just a walk away from the beach. Perfect!

Michele K - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Michele K

Very nice place with stunning view of the sea. Also just a stones throw away from the beach which was awesome.

Lovely homely place. The only issue was the locals who walk around the area selling their stuff, was a bit unnerving as we were 4 adult females with 2 young kids. Other than that we had an awesome weekend.

Frederick V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick V
Saam met vriende

Uitstekende uitsig, beskutte stoep en baie netjiese eenheid.

Kairos het alles gebied waarna ons gesoek het, die beste view met lekker stoep vir kuier en braai. Geriewe was uitstekend.

Landi V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Landi V
Gesin met klein kinders

Pragtige, silwerskoon huisie met 'n wonderlike see-uitsig!

Huis is baie goed ingerig en was pynlik netjies en skoon. Ons het 'n probleem met DStv gehad, maar dit was uitgesorteer. Linne en meubels is goeie kwaliteit en die uitsig is die beste deel. Dankie vir 'n heerlike wegbreek!

Francois M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois M
Saam met vriende

Fantasties.

Beste ligging, enige iemand sal heerlik hier kuier.

Bruce M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bruce M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a lovely stay, it was very convenient being so close to the beach and restaurants.

The weather was perfect, not a breath of wind and clear skies. We had super runs and walks on the beach and our dog, Annie, had the time of her life. The accommodation was perfect, lovely place with all we needed. We will be back.

Louzetta L - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Louzetta L
Saam met vriende

Pragtige plek en ligging

Kairos is pragtig. Maar vir twee nagte kon ons letterlik nie voor 2 in die oggend aan slaap val nie, die geraas is verskriklik. Vuurwerke het 1 uur Saterdagoggend by ons kamervenster afgegaan, dit was iets vreesliks. Ons was bitter teleurgesteld om 3600 te betaal om huis toe te kom uitgeput van geen slaap. Regtig nie tevrede nie.

Kairos's terugvoer

Ek self ontmoet en groet my gaste, en is tot hulle beskikking, maar hulle het my nie gekontak nie.
Volgens hulle was die geraas nie in hulle onmiddelikke omgewing nie, maar komende vanuit die dorpie.

Kairos
Bennett V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bennett V
Gesin met klein kinders

Accommodation worth every cent.

A place of peace and tranquillity with easy access to the beach. An ideal place you can call home 'away from home'.

Bronwyn T - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn T
Gesin met klein kinders

Amazing ligging, goeie verblyf, perfek vir die kinders ook!

Amazing verblyf! Goeie ligging van die strand af, dis kleutervriendelik wat ouers toelaat om terug te sit en ontspan. Ons sal terug wees.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Amazing location, great accommodation, perfect for the kids too!

Amazing stay! Great proximity to the beach, accommodation is toddler friendly allowing parents to sit back and relax. We'll be back.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Jeanetta D - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanetta D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, netjies en smaakvol gemeubileer.

Cozy plekkie! Smaakvol gemeubileer met alles wat nodig is. Ongelooflik sentraal geleë!

Natasha O - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha O
Saam met vriende

Beautiful and peaceful.

Everything was perfect except for the DStv that did not work from the Saturday evening. My 15 year old son was still watching TV when it switched off.

Elma N - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Elma N
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik en stapafstand van alles.

Mooi uitsig en 5 min se stap tot op strand. Paternoster het heerlike restaurante en snuffelwinkeltjies. Kinders geniet die fietsry op strand. Ek kan dus Kairos aanbeveel. Pluspunt is dat jy vir viervoet kan saam bring.

Ancois B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ancois B
Gesin met tieners

Huis is gerieflik sentraal geleë, pragtige see-uitsig.

Ons het heerlik gebly, die huisie is goed geleë, by die strand, binne stapafstand van goeie restaurante en oulike winkeltjies. Die grootte was ideaal vir ons gesin van 4 met 2 hondjies. Dit was baie skoon en goed toegerus, sal beslis weer inboek.

Melinda B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melinda B

Dit was soos my eie huisie by die see.

Ons het heerlik gekuier. Die vissersdorpie gevoel is steeds in die lug met al die luukshede as bonus.

Siebert M - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Siebert M
Gesin met klein kinders

Plek baie netjies met wonderlike uitsig.

Pragtige plekkie met mooi uitsig. Sal enige tyd aanbeveel.

Ettienne S - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ettienne S
Saam met vriende

Lekker bly- en kuierplek.

Baie lekker kuier- en rusplek op 'n pragtige dorp met 'n mooi strand.

Chantal M - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantal M
Gesin met tieners

Pragtige uitsig. Pragtige plek. Sal weer gaan.

Ons het die beste tyd gehad! Die plek is amper reg op die strand, naby die restaurante en baie netjies en aan die kant. Pikkie was baie vriendelik en ons het die ervaring geniet. Sal definitief weer gaan.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Beautiful view. Beautiful place. Will go again.

We had the best time! The place is almost right on the beach, close to restaurants and very neat and tidy. Pikkie was very friendly and we enjoyed the overall experience. Will definitely go again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Whaleed S - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Whaleed S
Gesin met tieners

My weekend was very nice.

Maybe one day I will get a bit of discount, but for now I am very happy with Kairos.

Thelma K - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Thelma K
Gesin met tieners

Pragtige huisie en uitsig - dit was 'n heerlike vakansie!

Die huisie is pragtig binne versier, met lieflike badkamers. Daar is 'n wonderlike vakansie-atmosfeer in die huis. Alles was baie skoon en netjies en daar was oorgenoeg handdoeke en warm beddegoed. Ons het heerlik om die kaggel en braaiplek gekuier. Die uitsig was pragtig en die huisie is feitlik op die strand. Die enigste negatiewe aspek was dat 'n plaaslike inwonertjie deur ons kamervenster geklim en my man se ring gesteel het terwyl ons in die huis was. So hou die onderste vensters maar toe te alle tye. Ons sal beslis weer gaan! Dit was 'n fantastiese vakansie!

Ilze D - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ilze D
Saam met vriende

Mooi, heerlik en baie lekker!

Pragtige, volledig toegeruste verblyf. Baie sentraal geleë met 'n baie mooi uitsig. Visserbootjies wat in- en uitgaan gedurende die dag is so mooi. Ons het die naweek baie geniet en sal weer gaan.

Siebert M - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Siebert M
Gesin met klein kinders

Baie lekker, want al die geriewe daar.

Alles lekker en fantasties, maar strand self kort aandag.

Bernadine K - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bernadine K

Lieflike uitsig, baie netjies en baie gerieflike verblyf en 'n algehele rustige en genotvolle verblyftydperk.

Die kothuis is ideaal geleë om die daaglikse doen en late van die vissermanne dop te hou en die eindelose strand wat net etlike meters weg is is 'n bonus. Kairos was pragtig skoon en die daaglikse skoonmaakdiens was uitstekend. My enigste grief is dat die persoon wat ons ontvang het om die sleutel vir ons te gee nie verduidelik het hoe alles werk en wat alles in die kothuis beskikbaar was nie. Ons moes die sleutel by haar huis gaan aflaai met vertrek. Oor die algemeen was dit 'n positiewe ervaring.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely view, very neat and comfortable accommodation and a thoroughly restful and enjoyable stay.

The cottage is ideally placed to observe the daily activities of the fishermen, and the endless beach is only metres away. Kairos was beautifully clean, and the daily cleaning service excellent. My only gripe is that the person who met us to give us the key did not explain how everything worked and what was available in the cottage, and we had to drop the key off at her house on the day of departure. Overall, a very positive experience.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Linda O - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda O
Saam met vriende

Heerlike verblyf.

Die huisie was goed toegerus, baie skoon en gerieflik en die uitsig oor die see was die spreekwoordelike kersie op die koek! Ons het die kuier daar baie geniet, sal definitief weer daar bespreek.

Hazeline M - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hazeline M
Saam met vriende

Dit was baie gerieflik en netjies.

Sal graag mense aanbeveel om daar te bly dit is baie gerieflik en netjies en die dienste was baie goed.Die uitsig is die mooiste

Wendy D - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Wendy D
Gesin met tieners

Alles puik, maar min persoonlike ruimte.

See-uitsig is puik en huisie pragtig. Ongelukkig is huisies so opmekaar dat jy die buurman op sy stoep kan handgee uit jou kamer! Ligging op besigste strand gedeelte van Paternoster.

Eugene O - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Eugene O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Five relaxing days .

On the first night we had noisy locals partying at the neighbouring house till the early morning hours. Safety is also a major concern but we were informed of this upfront. The house is well equipped and it was a relaxing couple of days. Only problem with the house itself was the washing machine that is not fully functional.

Julian B - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julian B
Saam met vriende

Was baie lekker, sal definitief weer daar gaan bly!

Ongelooflike mooi uitsig en so naby aan die see! Mooiste uitsig en so lekker gebly, alles gerieflik!

Marius S - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S
Gesin met klein kinders

Terug na vergange se dae in wit afgekalkte huisies met volop seekos!

Wat 'n wonderlike naweek, baie ver weg van die gejaagde beskawing en tog net 8 km tot by die hede ...

Yvonne S - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hoe gehalte verblyf! Het bederf gevoel.

Pragtige huis, naby see. Buitebraai het erg gerook. Miskien verstop? Ek noem dit slegs omdat die swartrook in die huis ingaan en die mure buite swart maak. Sal beslis weer die plek wil huur. Dankie vir vlot reelings. Johann en Yvonne

Kairos's terugvoer

Thank you for the positive feedback, I was in Kaokoland, and my neighbour stood in for me, and tried her best!!

Kairos
Joos B - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Joos B
Saam met vriende

Was baie lekker en kan Kairos aanbeveel.

Baie dankie. Ons het lekker in Kairos gebly. Die uitsig was onverbeterlik en die blyplek mooi skoon. Diens is flink gelewer en alles was soos ons dit gevra het. Die veiligheid bly 'n probleem. Mens is maar onrustig omdat daar in die Die Kom, waar Kairos geleë is, 'n geweldige deurloop is. Maar ons is baie duidelik ingelig oor die situasie. So ons was nie onbewus daarvan nie. Nogmaals dankie aan Pikkie vir haar hulp en inligting. Ons kan Kairos van harte aanbeveel.

Estie R - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie R
Gesin met tieners

'n Pragtige huisie by die see met die mooiste dekor en fantastiese see-uitsigte.

Ons was werklik verras oor die pragtige plekkie en sal beslis weer kom en dit ook aan ander aanbeveel.

Carla F - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carla F
Gesin met klein kinders

Heerlik!

Die wasmasjien werk nie, andersins was dit baie lekker.

Candi D - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Candi D
Saam met vriende

Incredible!!

Had an incredible stay, as the cottage gorgeous and the location is perfect.

Ida L - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida L
Saam met vriende

'n Pragtige plekkie met 'n mooi uitsig en stapafstand van alles af.

Redelik goed toegerus, beddegoed mooi en luuks. Sou van 'n besem gehou het, veral as die verblyf langer was. Pikkie was baie vriendelik en professioneel.

Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Kom 11, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI0N2RiMThmLTkxM2QtNDJmNC1hNGYwLTczZDk0NmFmMDYwNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 6) 36 5 1 5 Die Kom 11 Paternoster 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.808616829849 17.897861748934
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!