Kaitaia 8
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die M27/Hoofpad, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R950 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Kaitaia 8 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Kaitaia-kompleks, ongeveer 300 m van die strand in Umdloti af. Die woonstel is volledig gemeubileer, dit is oorkant 'n Spar-winkel en net 'n paar minute se stap vanaf verskeie restaurante en plaaslike winkels.
Kaitaia 8 het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Daar is 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -sitkamer. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed, en 2 van die slaapkamers het lugversorging.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, wasmasjien en tuimeldroër in. Die ruim sitkamer het 'n platskerm-TV. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n buite eetkamertafel en sitplek.
Die Kaitaia-kompleks het veilige parkeerplek en 'n gemeenskaplike swembad.
Slaapplek
’n Bespreking by Kaitaia 8 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Ligging
- Langs die M27/Hoofpad, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Kaitaia 8 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Umdloti Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die M27/Hoofpad, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom