Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kalahari @ Kathu Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 26 resensies vir Kalahari @ Kathu Gastehuis
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Zander R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zander R
Enkelreisiger

Mooi, skoon, gemaklik en baie lekker.

Baie mooi en skoon. Ek het 'n baie lekker tyd gehad en baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari @ Kathu Gastehuis se terugvoer

Hi
Baie dankie vir jou resensie, Zander. Dit word opreg waardeer. Dit was vir ons net so lekker om jou te ontmoet en ons hoop ons sien sommer gou weer.
Vriendelike groete,
Ida

Kalahari @ Kathu Gastehuis
Karien J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien J
Besigheidsreis

Uitstekende waarde vir geld.

Lieflike skoon en gerieflike blyplek met 'n pragtige uitsig. Baie vriendelike en gasvrye ontvangs. Definitief waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari @ Kathu Gastehuis se terugvoer

Liewe Karien
Baie dankie vir jou mooi woorde, dit word opreg waardeer. Dit was vir my net so lekker om jou te ontmoet en hoop ons sien sommer gou weer.
Vriendelike groete
Ida

Kalahari @ Kathu Gastehuis
Gerrit O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit O
Besigheidsreis

Rustig, skoon en netjies.

Die eienaars was baie vriendelik. Die omgewing was lekker stil en daar was sonkrag, so beurtkrag het nie te veel gepla nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari @ Kathu Gastehuis se terugvoer

Liewe Gerrit
Baie dankie vir jou resensie.
Ons is so bly om te hoor dat jy 'n goeie tyd hier gehad het.
Hoop om jou gou weer te sien
Vriendelike groete
Ida

Kalahari @ Kathu Gastehuis
Rudolph V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rudolph V
Besigheidsreis

'n Goeie blyplek vir die sakereisiger.

As ek vooraf geweet het dat hulle nie betaalkaartfasiliteite het nie, sou ek nie daar bespreek het nie. Dit is swak kliëntediens om mense te verplig om kontantbetaling of bankoorplasings te doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari @ Kathu Gastehuis se terugvoer

Goeie dag
Ek is innig jammer vir die ongerief wat dit u veroorsaak het. Dit was genoem vir Me Steenberg wat hier akkommodeer het, maar ons sal dit duideliker byvoeg op ons kwotasies.

Weereens jammer vir die ongerief
Vriendelike groete

Kalahari @ Kathu Gastehuis
Allan D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Allan D
Besigheidsreis

Really nice place and friendly owners.

Everything you need if you're staying in Kathu.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari @ Kathu Gastehuis se terugvoer

Hi, baie dankie vir jou resensie, dit word opreg waardeer.
Hoop om weer te sien.
Vriendelike groete
Ida

Kalahari @ Kathu Gastehuis
Joanna B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voel regtig tuis. Vriendelik, skoon, netjies en pragtige uitsig.

Sal definitief weer daar bespreek. Skoon netjies en veilig met 'n pragtige uitsig. Ida is 'n pragtige mens met baie omgee vir haar gaste. Die beste plek in Kathu.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari @ Kathu Gastehuis se terugvoer

Liewe Joanna
Baie baie dankie vir jou pragtige woorde. Ek waardeer dit opreg baie.
Hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete
Ida

Kalahari @ Kathu Gastehuis
Albert V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert V
Enkelreisiger

Skoon, netjies, vriendelik.

Altyd lekker om in 'n skoon, netjiese plekkie oor te bly, wat amper voel soos om by die huis te wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari @ Kathu Gastehuis se terugvoer

Baie dankie. Ons is so bly om te hoor u aand by ons was 'n goeie ervaring.
Hoop om gou weer te sien
Vriendelike groete

Kalahari @ Kathu Gastehuis
Marius P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius P

Baie lekker gekuier en die eienaars is baie gaaf en verwelkom mens met ope arms.

Sal weer daar oorbly, en die eienaars is uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari @ Kathu Gastehuis se terugvoer

Liewe Marius
Ons is so bly jy het jou tyd hier by ons geniet. Dankie vir jou mooi woorde, ons waardeer dit opreg baie en hoop om sommer gou weer te sien.
Vriendelike groete

Kalahari @ Kathu Gastehuis
Bronwynne M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwynne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en rustig. Vriendelike diens.

Die gasheer en gasvrou laat jou so welkom voel. Baie tuis gevoel en als was daar wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari @ Kathu Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir u gradering, dit was so lekker om julle te ontmoet en ons het net so lekker saam julle gekuier. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer, geniet die res van jul vakansie.

Kalahari @ Kathu Gastehuis
Dirk S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk S
Saam met vriende

Vriendelik, netjies, behulpsaam.

Baie lekker plek om saam vriende te kuier. Ou mense gaan wel sukkel met trappe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre M
Saam met vriende

Wonderlike plek julle, die uitsig is pragtig en die plekkies is baie gerieflik.

Wat 'n wonderlike plek. Conrad en Ida is die gaafste mense ooit, baie vriendelik, verskriklik behulpsaam. Die kamers is net, die beddens pragtig en sjoe. die stort, wonderlik. En soos ek gesê in die kort weergawe, die uitsig. Sjoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari @ Kathu Gastehuis se terugvoer

Goeie dag

Baie dankie vir die resensie. Dit was wonderlik om julle te kon ontmoet en ons is so bly julle het dit geniet hier.
Vriendelike groete
Kalahari @ Kathu Gastehuis

Kalahari @ Kathu Gastehuis
Eileen B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent. Clean and friendly.

Our hosts were friendly. Everything was lovely and clean. View beautiful. Will definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari @ Kathu Gastehuis se terugvoer

Good day
Thank you so much for you kind words.
It was lovely hosting you.
Have a lovely day
Kind regards
Kalahari @ Kathu Guesthouse

Kalahari @ Kathu Gastehuis
Michael P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker veilige rusplek.

Baie dankie vir die pragtige rusplek. Die kamer is baie luuks en goed toegerus. Ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neil C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil C
Gesin met tieners

Excellent stop over that met all our needs.

The view of surrounding bush is a big plus (with lots of bird life). The location has a personal feel and the hosts were very helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari @ Kathu Gastehuis se terugvoer

Dear Neil and family,thank you so much for the positive feedback. We truly appreciate it. It was wonderful meeting you all and we are always happy to hear of how our Guest enjoyed the bird life.
Kind regards
Kalahari @ Kathu Guesthouse

Kalahari @ Kathu Gastehuis
Donovan C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a fantastic overnight stop.

Lovely and clean. Beautiful view onto the wildlife estate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari @ Kathu Gastehuis se terugvoer

Thank you very much for the positive feedback. It was such a pleasure meeting you and your colleague. Have a wonderful week.
Kind regards
Kalahari @ Kathu Guesthouse

Kalahari @ Kathu Gastehuis
Wiaan N - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wiaan N
Besigheidsreis

Rustige verblyf, perfek vir die sakereisiger.

Die kamers is netjies versier en die fasiliteite is in goeie kondisie. Die stoep kyk uit oor 'n wildskamp waar jy miskien iets kan raaksien. Die area is baie stil en rustig. Ontbyt is 'n gesonde porsie wat die moeite werd is. Elke dag was daar vars water in die yskassie geplaas en ook 'n vars melkie. Beslis die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari @ Kathu Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoer en ondersteuning. Ons hoop om u gou weer te sien.

Kalahari @ Kathu Gastehuis
Dolph J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dolph J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voortreflik!

Netjiese oornag-verblyf. Heerlike en rustige atmosfeer. Baie vriendelike diens en wonderlike gasvryheid van Ida. Sy het ons verblyf regtig die moeite werd gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari @ Kathu Gastehuis se terugvoer

Goeie dag Dolph,

Ag baie dankie vir jul vriendelike woorde,dit was so lekker om julle hier te gehad het. Ons hoop die res van jul vakansie was baie lekker en hoop om jul gou weer te sien

Vriendelike groete,
Ida

Kalahari @ Kathu Gastehuis
Lisa-mari H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lisa-mari H
Besigheidsreis

Netjies.

Kan maar gerus meer koffie en melk voorsien. Een koppie per persoon bietjie min.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari @ Kathu Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering. Ons sal dadelik seker maak ons kamers ontvang nou meer koffie en melk.

Vriendelike groete
Kalahari @Kathu Gastehuis

Kalahari @ Kathu Gastehuis
Arinda J - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arinda J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Feel like home!

We enjoyed our stay in Kathu, we stayed here for one night. The room was very spacious, from the terrace you can see kudus and other animals. The owners are very friendly and they make you feel at home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christie L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Christie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurgesteld.

Foto's op die webwerf en werklikheid verskil hemelsbreed. Tuin in 'n baie swak toestand en dit skep alles behalwe die indruk van 'n gastehuis. Kinders se speelgoed lê rond en swembad in 'n baie swak kondisie. Lyk eerder soos 'n privaat woning as 'n gastehuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari @ Kathu Gastehuis se terugvoer

Goeie dag,

Ek vra groot omverskooning vir u slegte ervaring hier by ons. Sal dit ter harte neem en verbeteringe aan die probleme bring.

Dankie vir u terugvoering.
Kalahari @ Kathu Gastehuis

Kalahari @ Kathu Gastehuis
Danie G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie G
Besigheidsreis

Good.

Good value for money. Well priced.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette G - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry en welkom gevoel.

Kan nie kla oor gastehuis, uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorraine V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vyfster ontvangs, vriendelik en puik diens. Kraakvars beddegoed is heerlik.

Ons het lekker gekuier en heerlik geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delanie E - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delanie E
Besigheidsreis

Die verblyf was baie lekker.

Die akkommodasie was uitstekend. Die ontbyt baie goed maar daar was geen lessenaar om vanuit die kamer te werk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie J - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het soos 'n koning geslaap in 'n baie stil en rustige omgewing.

Gasheer en gasvrou was baie vriendelik. Kamer was baie skoon, netjies en gerieflik. Ons kon goed uitrus na 'n opwindende dag. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaun L - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspanne en warm gevoel.

Baie gasvry en rustig. Maak hul gesin oop vir ons. Anders, maar great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Loeriestraat 12, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80ba0a9ffb6d7c88afc2b8db7f220cdbc3e78d212b522a957cd6dd172c9e64d5ed46a207a980c2ac153531ce5eadce11a49c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 12 Loerie Street Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -27.68154 23.04582