Kalahari & Namib Cottages
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 23 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Skilpad-singel 5, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 000R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kalahari & Namib Cottages is langs die Weskus Nasionale Park, net 5 minute se stap vanaf die strand, restaurante, kroeë, skoonheids- en haarsalonne, koffiewinkel en klubhuis.
Elke kothuis is volledig toegerus en het 'n TV, 'n privaat ingang en 'n braai-area. Die eenhede is in 'n groot, omheinde tuin met voëltjies en sierfonteintjies, en is uiters veilig vir gesinne, kinders of paartjies.
Veilige, privaat parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die kothuise is net 'n entjie se ry vanaf wyn- en olyfproeplase, boetiekbrouerye, 'n bekende teater, 2 wildreservate, 'n casino en veilige, ongerepte strande. Daar is baie om te doen in die omtrek, soos swem, branderplankry, seilplankry, duik, snorkel, visvang, diepseehengel, walviskyk, voetslaan, wildkyk, stap, sonbaai, tennis, rolbal en fietsry.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Brenda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Jaar gelys 5
Ligging
- Skilpad-singel 5, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink Kalahari & Namib Cottages het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Yzerfontein Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Skilpad-singel 5, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom