Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kalahari & Namib Cottages

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Brenda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 43 resensies vir Kalahari & Namib Cottages
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ellen E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, netjies, stil, baie lekker.

Dit was 'n lekker, nou 'n lekker, rustig naweek. Net wat mens nodig het. Sal dit aanbeveel vir mense wat wil rus, stil, netjies, gasvrou. Baie lieflik. 10 uit 10. Gaan beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rieta V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rieta V
Saam met vriende

Dit is 'n veilige omgewing, baie gerieflike blyplek en vreeslik rustig. Heerlik!

Ons het baie lekker gebly, dit is al die 3de keer dat ons terug is in dieselfde plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rieta V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rieta V
Saam met vriende

Lieflik, gerieflik en rustig.

Dit was ons tweede keer daar en sal dit beslis weer en weer doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heloise L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heloise L
Saam met vriende

Very nice and close to everything.

We had a very comfortable stay, and the owner was lovely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam en lekker.

Alles was netjies en alles was daar wat jy nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rieta V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rieta V
Saam met vriende

Baie aangename ervaring.

Die eenheid was gereed, skoon en alles wat nodig is, was daar. Baie praktiese uitleg en veilige parkering. Gasvrou gaan uit haar pad om alles so gerieflik moontlik te maak,ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Werklik baie rustig. Ideale plek om net te ontspan uit die stadslewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie-louise C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie-louise C
Saam met eggenoot / lewensmaat

A perfect overnight stay on the West Coast.

Unfortunately, this was only an overnight stay, but as such it was perfect. The cottage contained everything we needed, Brenda was incredibly helpful, and the location is almost next door to the best bakery on the West Coast! So we were very happy with our stay. For a longer stay, the sheltered courtyard would be great to sit outside in a safe area with braai facilities. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trudie L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie L

Sal beslis weer by Kalahari oornag.

Lekker rustig, net wat ons nodig gehad het. Gasvrou vriendelik. Plek netjies. Alles was daar wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Larry P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Larry P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was awesome.

Ons as familie het dit baie geniet. Die naweek was net bietjie te koud en winderig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en gerieflik.

Ek en my man het ons kuiertjie vreeslik geniet. Die blyplek is lekker eenkant in die dorpie geleë wat dit lekker stil en rustig maak en as jy op die stoepie sit en kuier/braai hoor mens selfs die see se gerammel. Die eienaar was baie vriendelik met ons aankoms en die blyplek self was so skoon en netjies met 'n kombuis wat alles het wat mens kan nodig hê om lekker kos te kan maak en soveel meer. Die beddegoed en handdoeke is skoon en netjies gewees, en daar was selfs 'n paar eetgoedjies uitgesit om dit persoonlik verwelkomend te laat voel. Die inligtingblaaitjies van al die omliggende dorpies was ook baie behulpsaam aangesien dit ons eerste keer in die Weskus was. Ek sal enige iemand, met of sonder kinders, beslis aanraai om hier te kom oorbly en rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Teresa L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa L

Aangenaam verras!

Ons was in die Namib cottage. Baie netjies met als wat jy nodig het. Ons was verras met die ekstra snackies wat vir ons gelos was. My man het die sauna verskriklik geniet! Die wind kan maar waai, daar is 'n lekker binnebraai! Stapafstand van die kampplek en see. Sal beslis weer terugkom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Adele M

Beds really need an upgrade the en-suite bathroom on suite shower didn't work. The Sauna was a nice surprise but the jacuzzi didn't work.

The little snacks chocolates coffee and milk were lovely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari & Namib Cottages se terugvoer

Thank you for your review Adele.
I am so sorry that you were so unhappy with the accommodation.
The previous guests who were there a day before you, broke both the shower taps in the said bathroom and also the Jacuzzi outlet valve. I therefore did not have time to do the necessary repairs before your arrival.
The beds are comfortable, clean and have standard linen. I truly cannot afford luxuries in any form, as I am struggling to just try and put bread on the table after the Covid pandemic. I honestly am just doing the best that I can right now.
I wish you and your family well and many more better holidays ahead in very luxurious accommodations.

Kalahari & Namib Cottages
Rozelle P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozelle P
Saam met vriende

Ek het nie gedink dit gaan so 'n lekker kuier wees nie. Als wat ons wou gehad het.

Ek is hoogs tevrede. Fantastiese plek. Het te lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leana E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, netjies en baie goeie ligging.

Ons het heerlik gebly, is baie vriendelik ontvang en regtig goeie waarde vir geld. Sal weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Georgina A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Georgina A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything you need at an unbeatable price.

Simple, comfortable accommodation at a really reasonable price, with a charming and friendly host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anina M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly. Kombuis is baie goed toegerus.

Brenda is vriendelik en baie behulpsaam, baie dankie. Miskien kan daar net 'n 1 plaat gasbotteltjie beskikbaar wees vir beurtkrag tye.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan R
Gesin met tieners

Slegs 1 aand se oorslaap in Yzerfontein.

Eiendom baie mooi en netjies. Al die toerusting ens. het gewerk, genoeg borde, glase, bekers ens. Die tee en koffie wat verskaf is was baie lekker verrassing, aangesien ons vergeet het om te pak. Skoorsteen het egter nie lekker getrek nie, so braaikamer was vol rook toe ons Saterdagaand braai. My slaapkussing was nie lekker nie, en het ek gereeld wakker geword, maar dit is waarskynlik spesifiek tot myself, aangesien niemand anders 'n probleem gehad het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S
Gesin met tieners

Gesellige huis, baie lekker en rustig gekuier, ons maak weer so!

Baie dankie vir die heerlike kuierplek op die Weskus. Alles was netjies en skoon. Ons het dit baie geniet! Vriendlikheid en kommunikasie van Brenda was baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename silwerskoon en ruim verblyf.

Die akkommodasie was uiters geskik vir ons doeleindes van oornag gedurende 'n blommekyktoer. Wat uitgestaan het was Belinda, ons gasvrou, se sorg om seker te maak ons voel tuis en dat alles in orde was. Haar aanbeveling van 'n plaaslike restaurant was ook in die kol.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilma S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma S
Saam met vriende

Verskuilde diamant.

Ons was heerlik verras toe ons deur die sekuriteitshek ry en die pragtige plek ontdek. Eerstens dankie aan Brenda vir haar hartlike verwelkoming. Kalahari & Namib Cottages is baie netjies en skoon. Die plekkie is toegerus met alles en nog wat. Ons was verbaas oor die jacuzzi en sauna aangesien dit nie in die omskrywing is nie. Daar is 'n buite en binne braai area wat mens nie oral sien nie. In Engels is daar 'n spreekwoord: attention to small details will ultimately yield the greatest results. Daar was koffie, tee, suiker, melk, vrugtesappies en koekies vir ons om te nuttig. Ek sal Kalahari & Namib Cottages enige tyd aanbeveel. Die rustige plekkie kruip sommer diep in jou hart.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rassie J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rassie J

Baie lekker en baie rustig.

TV kanale kan verbeter en WiFi moet beskikbaar wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanne D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect spot fot relaxing weekend get away.

Brenda was very friendly. The place is perfect for group or family get together or even just as a couple get away. Its walking distance from the beach which is a peaceful area. Very clean beach. Cottages are very homey. We had a very nice stay and Brenda was n great host. Brenda checked in with us every now and then to make sure we have everything we need and are comfortable. Had a lovely stay. Its a safe quiet area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid, privaatheid en sielsverfrissend.

Wat ń netjiese en goed ingerigte plekkie en as bonus die see wat 2 min se stap daarvandaan is. Moet nie eens praat van die vriendelike en professionele diens van Brenda nie. Ek sal haar kothuise beslis aanbeveel vir paartjies wat bietjie wil wegbreek van vandag se besige skedules. Sal gou weer ń bespreking maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nita V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nita V
Gesin met tieners

Baie lekker gekuier. Ons sal dit aanbeveel vir vriende en self weer daar oornag!

Brenda was besonders bedagsaam en gasvry. Die huisie is gerieflik, skoon en netjies ─ elke dingetjie op sy plek. Ons het heerlik gekuier en sal beslis weer daar oornag. Die huis is stapafstand van die strand en baie veilig geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willene R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willene R
Saam met vriende

Ons het 'n fantastiese tyd gehad.

Toe ons arriveer het ons dadelik tuis gevoel. Die ligging was wonderlik en naby alles. Die see net om die draai. Ons het baie welkom gevoel toe ons instap. Sal enige tyd weer terug gaan om daar te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Al ons verwagtinge oortref.

Baie netjies, skoon, ruim, rustig en baie veilig en privaat. Brenda was baie gasvry en vriendelike. Sal dit definitief aan beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renata B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renata B
Gesin met tieners

Baie, baie lekker.

Baie netjies, alles wat mens nodig het, veilig, skoon, gasvryheid wow! Loopafstand van die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hilmary P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilmary P
Saam met vriende

Stil en ontspannend.

Brenda het ons dadelik laat tuis voel! Die plekkie is baie netjies, modern en gerieflik. Ek het die absolute privaatheid geniet alhoewel daar nog gaste was in die tweede eenheid. Het ook die klein bederfies en blommetjies waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik! Brenda is baie profesioneel en die plekkie is uiters skoon, gerieflik en volledig toegerus met meer as die nodige.

Brenda is 'n aangename mens en ons het sommer dadelik welkom gevoel. Dit is baie privaat en rustig en 'n mens voel sommer dadelik gemaklik. Dit is regtig stapafstand vanaf die see en winkels en 'n mens voel ook veilig weens die rustigheid en die mooi omgewing. Dit is stil en 'n mens kan afskakkel in die stukkie paradys. Die afgesonderde tuintjie en die braai-area is gerieflik en die koelte onder die boom is regtig feeslik. Daar is meer as genoeg toerusting in die plekkie om letterlik net jou klere en tande borsel saam te neem. Die veilige parkering is ook 'n groot plus punt en dit verskaf die nodig gemoedsrus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Toekie S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toekie S
Saam met vriende

Funksionele kothuis met genoeg plek vir 8 mense.

Bekostigbaar, baie lekker 'bly'-kothuis vir vakansie. Genoeg spasie en stapafstand van strand. Pragtige tuin. Genoeg veilige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle B
Saam met vriende

Ons het baie lekker gebly.

Dit was baie skoon, netjies, gerieflik en stil - perfek vir 'n wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely cottage. Really enjoyed the braai area and pretty garden.

Lovely cottage. Brenda was so accomodating with our late arrival. Loved the little garden and braai. Private and perfect for our couple's breakaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lenel J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenel J
Gesin met klein kinders

Alle verwagtinge was oortref

Die eenheid was baie gemaklik en ruim, en is uitstekend ingerig. Die eienaar het ons hartlik verwelkom. Dit is naby restaurante, 'n groot supermark en die strand. Sal beslis weer in die toekoms daar bespreek en hopelik langer kan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marieke O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieke O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Die cottage was baie huislik, het alles wat jy nodig het. Baie skoon en netjies. Die klein goedjies wat Brenda uitgesit het was spesiaal, soos koffie, beskuitjies, sjokoladetjie en pragtige blommetjies. Kan dit beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhardus V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Die Cottages se verblyf was fantasties, die plek was mooi netjies en skoon. Baie rustig daar, nogmaals dankie dat julle my vergoed het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alana M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alana M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een vir die boeke!

Brenda is tops! Huis was super skoon met bederfies in die sitkamer, kombuis en paaseiers op die bed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese cottages naby aan see.

Brenda het ons vriendelik verwelkom met aankoms en wat 'n netjiese cottage met bederfies orals in die cottage. Dis naby see en sentraal na winkels vir inkopies. Absoluut waarde vir geld, het dit vreeslik geniet daar. Ruim met als wat jy nodig het. Dankie Brenda.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspannend

Baie skoon en netjies met alles wat ’n mens nodig het. Ons het dit baie geniet en sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sami D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sami D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful and pleasant stay!

Wonderful and relaxing surroundings. Clean and well equipped cottage. Host went out of her way to make sure our stay was pleasant! Highly recommended for a relaxed weekend away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, gemaklik en baie netjies.

Die huisie is baie netjies, ruim en beslis die prys werd. Daar is soveel ekstra moeite met klein dingetjies soos blomme, sjokolade ens. Ons het net een aand daar geslaap, maar dit was perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrie B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het baie lekker gebly in die stil omgewing.

Die enigste kritiek wat ons het, is dat daar nie 'n kluis beskikbaar was in die kamers nie. Baie aangename gasvrou en netjiese verblyf met veilige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable and well equipped.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari & Namib Cottages se terugvoer

Thank you so much for the wonderful review Linda!
It was wonderful hosting and meeting you.

Kalahari & Namib Cottages
Francois V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker rustig, skoon netjies, alles wat jy nodig het vir oornag vir dag of twee..

Baie lekker gebly, wonderlike dorpie, huisie was baie oulik, skoon en netjies, sal definitief weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skilpad-singel 5, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec982535b3ce7cb22d92f19059e1779d65fdfd6f6145da13a09f87838f0e6b018cab65980eed1f652e2b3337d0286100d85f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R900 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 5 Skilpad Crescent Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.336719893371 18.164008583151
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem