LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kalahari Gateway Hotel | LekkeSlaap
+19

Kalahari Gateway Hotel

Hotel
Standaardkamers
Vanaf
Vanaf R1 265
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamers beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, badhanddoeke en komplimentêre toiletware. Die kamer het ook lugversorging, 'n ketel, 'n TV met DStv en 'n elektroniese kluis. WiFi-koepons is beskikbaar by ontvangs. 'n Wasgoeddiens is ook beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt is ingesluit.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Swembadkamers
Vanaf
Vanaf R1 360
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamers is in 'n tropiese binnehof met 'n swembad geleë. Die kamers beskik elk oor 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamers is verder ingerig met lugversorging, 'n ketel, 'n yskas, 'n TV met DStv en 'n elektroniese kluis. WiFi-koepons is beskikbaar by ontvangs.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt is ingesluit.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorgkamers
Vanaf
Vanaf R1 430
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die selfsorgeenhede is ideaal vir 'n gesin van 4. Dié eenhede het elk 2 slaapkamers met 'n afsonderlike badkamer met 'n stort. Badhanddoeke en komplimentêre toiletware word voorsien. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hele eenheid het lugversorging. Daar is 'n TV met DStv. Die kombuisie is toegerus met 'n vierplaatstoof en oond, 'n mikrogolf en 'n ketel. 'n Wasgoeddiens is beskikbaar.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 265
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 82 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 19, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdlOWFhZGMzLWE3NDEtNDg5MC05MDA3LTQ3ZDk4ZDQ5NmNlNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 265  per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 19 Voortrekker Street Kakamas 8870 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -28.775972499868 20.624245405197
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!