Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kalahari Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ray Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 50 resensies vir Kalahari Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Tanya S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya S
Enkelreisiger

Ek het lekker gebly en die gastehuis is darem stil.

Ek het lekker gebly, alle geriewe is daar en die kamer en gastehuis is baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abel E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Abel E
Enkelreisiger

Voldoende vir behoefte.

Dankie vir julle moeite met ontbyt. Dit gaan nie ongesiens verby nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elise B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elise B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie, vriendelike diens.

Goeie diens, gemaklike kamer. Sal graag aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise B
Besigheidsreis

Good value for money and friendly service.

I booked employees for work. Their feedback was very positive.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en vrede om hier tuis te kan gaan.

Om hier tuis te kan gaan is netjies en skoon en dit voel soos jou eie tuiste. Die ontbyt is baie lekker en die gastehuis word hoogs aanbeveel. Die besprekings is altyd in orde en gasvryheid is van hoogstaande gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B
Gesin met tieners

Rustig.

Rustige omgewing. Vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruan B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ruan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tevrede.

Sal hulle weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henco G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henco G
Besigheidsreis

Went on a course and stayed over for 3 nights. Good food, excellent host always wanting to help. Definitely stay there again.

Stayed for 3 nights. Had an awesome time while on a course. The oom went out of his way to record the Bokke vs All Blacks game for us. Excellent service and homey feel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Guest House se terugvoer

Thanks Guys, it was only a pleasure.

Kalahari Guest House
Shirley B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shirley B
Enkelreisiger

Good guesthouse.

Well set-up for loadshedding so no inconvenience - much appreciated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich V
Gesin met klein kinders

Baie lekker en gemaklik.

Vriendelikeid en waarde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico S
Enkelreisiger

Baie vinnig gewees.

Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorinda L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lorinda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gawe ontvangs. Netjies.

Netjies, goeie ontvangs. Perfek vir oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Len S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Len S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie veilige, rustige en skoon fasiliteit.

Sal aanbeveel, maar water 'n probleem. Nie Kalahari se toedoen nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hilda H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda H
Besigheidsreis

Baie vriendelike diens. Netjies en skoon.

Lekker geslaap met aircon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en mense is baie vriendelik.

Puik sal definitief weer van hulle gebruik maak as ek weer Witbank toe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Guest House se terugvoer

Baie dankie Marius, vir jou positiewe terugvoer. Altyd lekker as gaste met 'n glimlag vertrek.
Julle is altyd welkom, en hopelik sien ons jou gou weer.

Kalahari Guest House
Alf P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Alf P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstelling en higiëne.

Teleurgesteld oor ontbytreëlings. Wasbakpyp wat uitloop in stort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie L
Gesin met tieners

Aangename verblyf.

Dankie vir die vriendelike ontvangs. Ons het baie lekker gebly en sal dit vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Danie. Ons sien voorwaar uit na julle volgende besoek!

Kalahari Guest House
Delise S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delise S
Gesin met tieners

Vir seker waarde vir geld.

Almal vriendelik. Skoon. Netjies. Bekostigbare, heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Guest House se terugvoer

Baie dankie Delise. Altyd wonderlik om te hoor die verblyf was aangenaam. Hoop ons kan julle sommer vinnig terug verwelkom!

Kalahari Guest House
Elize W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike diens.

Ons is vriendelik onthou, kamer skoon en netjies, personeel gaan uit hul pad om jou welkom en gemaklik te laat voel. Dit was ons 2de keer wat ons daar oornag het en sal beslis weer daar gaan oornag. Dankie Kalahari Guest House vir ons heerlike kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Guest House se terugvoer

Baie dankie Elize vir jou positiewe terugvoering. Dit is juis hier by Kalahari waar vriende soos familie word! Sien uit na julle volgende besoek!

Kalahari Guest House
Kevin M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin M
Enkelreisiger

Meer as tevrede.

Sal vir enige iemand aanbeveel en definitief weer gebruik maak van die gastehuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Guest House se terugvoer

Dankie Kevin, vir jou positiewe terugvoer. Sien voorwaar uit na jou volgende besoek.

Kalahari Guest House
Charlene B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene B
Enkelreisiger

Comfortable and breakfast was great.

Close to my family and service was good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Guest House se terugvoer

Thank you Charlene for your positive review. It was surely a delight to be of service and looking forward to your next visit!

Kalahari Guest House
Lebo M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lebo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

I liked the place very much. We decided last minute to order breakfast but were accommodated beautifully. I love the outside areas for relaxation. Will definitely return.

Even though is a house set up. The privacy and comfort are amazing. Thanks, Ray we really enjoyed ourselves.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Guest House se terugvoer

Thank you Lebo for such great review. It was a pleasure to accommodate you.
Nothing is impossible at Kalahari and we are here to make your stay a memorable experience.
Can't wait to welcome you back!

Kalahari Guest House
Kobus L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus L
Enkelreisiger

Die kamer was gerieflik en skoon en die personeel baie behulpsaam en vriendelik.

Ons sal beslis weer by julle bespreek. Die eienaar het baie moeite gedoen met 'n vroeë ontbyt. Die verblyf was 'n goeie ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Guest House se terugvoer

Baie dankie Kobus vir jou positiewe terugvoer!

Julle is enige tyd welkom en reeds deel van ons Kalahari Familie! Hier by ons kos vriendelikheid absoluut niks, solank julle as gaste met 'n glimlag vertrek!

Kalahari Guest House
Nomcebo H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nomcebo H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful stay.

Enjoyed the location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Netjies bekostigbare verblyf.

Kalahari Gastehuis het aan al ons behoeftes voorsien. Naby aan inkopiekompleks en in 'n rustige area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon N - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs.

Rustige area. Baie lekker blyplek. En vriendelike diens. Netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer en gradering! Dit was voorwaar 'n vooreg om tot diens te kon wees en aan standaarde te voldoen. Sien uit na jou volgende kuier!

Kalahari Groete.

Kalahari Guest House
Paul B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing en baie goeie ligging

Eienaar baie vriendelik. Goed versorgde eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou besonderse gradering en terugvoering! Dit is presies ons doel om goeie gehalte diens te lewer. Hoop om jou gou weer terug te kan hê vir jou volgende besoek! Kalahari Groete

Kalahari Guest House
Eloise E - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eloise E
Enkelreisiger

Rustig en netjies.

Die gastehuis is baie goed geleë, Ben Fleur Mall is gerieflik naby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Eloise!
Sien uit na jou volgende besoek!
"Kalahari Groete"

Kalahari Guest House
Dingaan M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dingaan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly staff.

Nice place to be, no noise.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Guest House se terugvoer

Good day Dingaan,

Thank you for your positive review. We aim to be your home away from home! Looking forward to your next visit!

Kalahari Guest House
Heidi V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi V
Gesin met klein kinders

Gerieflik, netjies, beslis waarde vir geld.

Ek het nog nooit by 'n plek oorgebly en dan is dit net so mooi soos op die foto's. Foto's is baie misleidend. Maar Kalahari Gastehuis was net so gerieflik en netjies, selfs meer as op die foto's. Baie vriendelik ontvang en welkom laat voel. My verwagtinge was oortref.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carel V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel V
Gesin met tieners

Ruim gemaklike kamers.

Goed geleë naby Witbankdam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chadré R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chadré R
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a very pleasant stay.

The room was neat and the utilities functional. Easy to get around Ben Fleur from the guest house as well.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het 'n aangeneme tyd gehand.

Die kamer was netjies and die geriewe funksioneel. Maklik om in Ben Fleur rond te beweeg vanaf die gastehuis.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was goed ontvang.

As jy net wil oornag is dit fine. Het egter meer verwag as jy na internetfoto's kyk. Gerieflik naby aan 'n besigheidsentrum.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barbara S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Barbara S
Gesin met klein kinders

Goed genoeg vir een aand.

Plek is mooi en netjies op die oog af. Met nadere ondersoek vind jy egter die stort binne is gemuf, mure langs bed is vuil. Stort het nêrens plek om jou seep en shampoo op te sit nie, slegs 'n halwe rol toiletpapier is voorsien. Het vooraf gebel om ontbyt te boek en dit was reg, maar met inboek is daar egter gesê ons los eerder ontbyt want "julle is die enigstes wat wil eet". Nadat ek egter uitgewys het dat ek 2 dae vroeër reeds gebel het, is daar wel ingestem om ons ontbyt te voorsien. Die eienaars moet dalk daarop let om nie tot laat aand so naby aan die kamers te gesels nie want dis regtig steurend en hou gaste wakker. Ek dink die eienaars was dalk op 'n stadium puik met dienslewering en netheid, maar hulle lyk moeg en nie meer lus nie. Hulle was egter aangenaam en vriendelik. Ek glo dat hulle hierdie konstruktiewe kritiek in 'n positiewe lig gaan sien en sal werk maak van die paar klein jakalsies. Glo nie hulle is bewus van hierdie probleempies nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bongani L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bongani L
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was perfect.

Good, everything was perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daan Le Roux L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan Le Roux L
Besigheidsreis

Dit was fantasties.

Eienaar het baie goed omgesien na my behoeftes en was baie hulpvaardig. Ek wil dit nie sê nie, maar hy het my sommer 'n gratis ontbyt ook gegee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie N - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Glad nie onderving wat ek wil onthou nie.

My eerste besoek was fantasties, die ou wat vir ons oopgemaak het was ongelooflik. As gevolg van my vorige besoek het ek weer daar bespreek, maar die ontvangs was sleg, die kamer het soos rook geruik, daar was ook 'n rioolreuk. Hulle het Jeyes Fluid gestuur, maar die ondervinding was onaangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra P
Besigheidsreis

Die diens en gasvryheid by Kalahari Guest House was uitstekend. Die verblyf was skoon, netjies en baie rustig. Baie dankie vir alles.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna-marie W - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker om tuis te kom, was mal oor die skuifdeur na buite.

Personeel was baie bedagsaam, kamer was pragtig en ek het heerlik gebly. Beslis ongelooflike waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan E - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E
Enkelreisiger

Baie veilige, netjiese en stil oornagverblyf.

Vriendelike ontvangs. Sal Kalahari Guest House ten sterkste aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phillip B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip B
Gesin met klein kinders

Aangenaam.

Was baie heerlik gewees. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon netjiese verblyf. Vriendelike diens.

Baie mooi rustige plek om te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ivo H - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivo H
Besigheidsreis

Great place, great people, great room and I would be happy recommend this establishment.

My host, Ray, was friendly and helpful. The rooms are great, and the rates are very reasonable, but I feel an air-con would be needed in summer, although a fan was provided in the room. The location is also great and is in a nice suburb which is well-maintained. The ambiance is really nice. If early, there is undercover parking. The security is good. I had a really enjoyable stay. Thanks to Ray and Marcel. I will definitely stay here again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker plek, lekker mense, lekker kamer, en ek sal dié plek met graagte aanbeveel.

Gasheer Ray was vriendelike en hulpvaardig. Die kamers is heerlik en die tariewe baie billik. Ek voel wel dat lugversorging benodig word in die somer selfs al was daar 'n waaier in die kamer. Die ligging is wonderlik, in 'n goeie voorstad wat mooi onderhou word. Die atmosfeer is werklik heerlik. As jy vroeg kom, is daar onderdakparkeerplek. Goeie sekuriteit. Het lekker gebly. Dankie Ray en Marcel, sal beslis weer hier bly!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Verushka V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verushka V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm and welcoming!

Lovely hosts!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Verwelkomend en hartlik!

Lieflike gashere!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cliff B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cliff B
Enkelreisiger

Baie awesome plek, vriendelike mense en baie gasvry.

Sal definitief enige iemand aanbeveel om daar te gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise G - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voldoen aan vereistes en puik diens.

Sterk aanbeveel. Veilig en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda H - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda H
Besigheidsreis

Baie aangenaam gewees.

Sal definitief weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S
Saam met vriende

'n Heerlike ondervinding.

Ons is vriendelik verwelkom en het dadelik tuis gevoel. Die perseel is baie netjies en die tuin 'n lushof. Die kamer was baie netjies, met al die geriewe wat mens nodig het. Die ligging van die gastehuis, maak dit die perfekte oornagverblyfplek aangesien dit naby 'n winkelkompleks met resturante geleë is. Ons het die verblyf opreg geniet, en wil dankie se aan die bestuur vir baie aangename verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronell T - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronell T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige netjiese akkommodasie teen 'n billike tarief.

Die kamers is netjies, die personeel baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer hier oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Guest House se terugvoer

Dear Ronell,

Much appreciated, it was a pleasure having you.

Kalahari Guest House
Elvis S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elvis S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice place and quiet place to relax.

It's quiet safe and easy to access next to shops and private hospitals.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Guest House se terugvoer

Thank you for your rating.
It was a pleasure to accommodate you at Kalahari Guest House.

Kalahari Guest House
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visastraat 18, Ben Fleur, Witbank, 1035, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE4YTY2YjhlLWMwYzMtNDBmMi04YTFjLWZhZmQ4NDEwNzk5Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 50 5 1 5 18 Visa Street Ben Fleur 1035 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -25.902742200997 29.264184077316
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem