Kimberley Akkommodasie by Kalahari Lodge | LekkeSlaap
+14

Kalahari Lodge

  • Kapasiteit: 64 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op die hoek van die N12 en Landbouweg, South Ridge, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kalahari Lodge is op 'n landgoed in 'n rustige en veilige omgewing, slegs 5 km vanaf Kimberley se sakegebied. Dié lodge is langs die N12 en bied gemaklike verblyf en konferensiegeriewe.

Verblyf is beskikbaar in 30 kamers waarvan 21 kamers 2 enkelbeddens het, 6 kamers het dubbelbeddens en 3 van die kamers is gesinskamers. Elke kamer het 'n TV met 6 DStv-kanale, lugversorging, badhanddoeke, toiletware en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die lodge bied 'n restaurant met sitplek vir 150 gaste, 'n lieflike buite-area, en 'n swembad. Daar is 2 aparte swembaddens, waarvan 1 vir kinders en 1 vir volwassenes is. Die restaurant sluit 'n solderverdieping, grondverdieping en 'n kroeg in.

Die konferensiegeriewe sluit aangrensende konferensiekamers, Oryx en Kudu, in wat met skuifdeure verbind word, sowel as 'n volvloertapyt, dansvloer en lugversorging. Oryx het sitplek vir 120 afgevaardigdes en Kudu het sitplek vir 40 afgevaardigdes.

Nagsekuriteit is vanaf 18:00 tot 06:00 Maandae tot Saterdae aan diens. Die lodge is 8,2 km vanaf die Groot Gat en 6,2 km vanaf Kimberley Lughawe. Dis ideaal vir sakereisigers en besoekers wat net wil ontspan.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 61 resensies vir Kalahari Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Op die hoek van die N12 en Landbouweg, South Ridge, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kalahari Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kimberley Noord-Kaap
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 64 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op die hoek van die N12 en Landbouweg, South Ridge, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASTsmHCw21iGoNOqUYaHRm37GikElgm6WITeHyyaht8dtjiVZCQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 61 5 1 5 Corner of the N12 highway and Landbou Road South Ridge 8301 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -28.782207735748 24.735020113492
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za