Mykonos Holidays @ Club Mykonos

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mykonos Holidays @ Club Mykonos is 'n selfsorg-eenheid in Club Mykonos, die oord in Langebaan wat volgens 'n Griekse styl ontwerp is. Laat die suisende klank van die see jou aan die slaap sus en word wakker met die water net buite jou venster en die opgewekte getjilp van voëltjies.

Doendinge by Club Mykonos: Boesmanland Plaaskombuis, Lekka By Die See, Black Pearl, Dockside Cafe, Leisure Cafe, Beach Bar, Oceanis Pool Bar, Little Venice en die gewilde Pearly's in Langebaan.

Mykonos Casino is reg voor jou deur. Cellu-Beauty Spa is op die perseel en bied verskeie behandelings, masserings, gesigbehandelings, jacuzzis, stoomkamers, saunas en swembadjies.

Geriewe vir kinders: Club Onos, 'n klubhuis vir kinders, aktiwiteite vir kinders by die oord, speletjieskamer, klimrame en, natuurlik, Chester die donkie.

Aktiwiteite vir die hele gesin: privaat strand met swembad-dek, braaiplekke, grasperke, 5 swembaddens, 1 verhitte, binnenshuise swembad, vierwielmotorfietse, "paintball", boogskiet, mini-gholf, buitelug-skaak en tafeltennis. Watersport: 'n marina met watermotorfietse, bootvaarte, duik, hoë-spoed "rubber duks", seilskool en die Weskus Nasionale Park.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Speletjieskamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gimnasium
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mykonos Holidays @ Club Mykonos gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za