Kaliva 601 Club Mykonos

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kaliva 601 Club Mykonos is 'n selfsorgwoonstel in Club Mykonos Resort and Casino in Langebaan. Die woonstel is naby die hawe, restaurante en ander geriewe.

Daar is slaapplek vir 4 gaste met 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea en kombuis. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, mikrogolf en 'n ontbyttoonbank. Die sitkamer het 'n dubbelbed, staanwaaier, sitplek en 'n platskerm-TV. Dit lei na 'n balkon met 'n piekniektafel. Die woonstel word daagliks skoongemaak en parkeerplek is beskikbaar.

Club Mykonos Resort and Casino bied allerlei geriewe en doendinge soos swembaddens, 'n ontspanningsentrum, minigholf, restaurante, kroeë, 'n casino en pragtige strande.

Slaapplek

'n Bespreking by Kaliva 601 Club Mykonos sluit in:

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Skoonheidskliniek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gimnasium
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kaliva 601 Club Mykonos gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za