Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kaliza's Place

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.1/5

Hans Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 6 resensies vir Kaliza's Place
Netheid
3.2/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.3/5
Waarde vir geld
2.5/5
Byron S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Byron S
Saam met vriende

What a pleasant stay and the service was great.

Could improve on the security and maybe parking space, as well as the gate, unfortunately, was not working but overall pleasant stay and would recommend to any traveller.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pottie P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Pottie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie teleurgesteld.

Nie waarde vir geld nie, ek kon beter gedoen het vir wat ek betaal het, web was baie misleidend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lana S - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lana S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en stil.

Eienaars is baie gaaf en behulpsaam. Heerlike stil, veilige en rustige atmosfeer. Kamerdiens was uitstekend. Internet werk goed. Televisie-ontvangs is nie altyd baie goed nie en sou graag meer kanale beskikbaar wou hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizaan B - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizaan B
Enkelreisiger

Baie gemaklik en aangenaam.

Altyd lekker by Kaliza's Place! Baie vriendelike personeel en eienaar. Ek het baie gerieflik gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle P - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Estelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hier gebly vir gradeplegtigheid.

Ek het die vorige jaar in die gastehuis gebly met 'n heeltemal ander ervaring. Wat intussen skeefgeloop het, wis ek nie. Dit het dus die potensiaal om wonderlik te wees met 'n mooi tuin en pragligging. Die hospita/eienares het ons ontvang in haar oudste sweetpak en slaapsokkies teen 12:00 die middag. (Ons kon vroeër inboek as gevolg van gradeplegtigheid wat reeds teen 14:00 begin het, en daarvoor bedank ek haar graag.) Sy het aanhou kla en toe nog vir ons vertel ons fooi sluit nie ontbyt in nie. En ons laat verstaan hoeveel moeite ontbyt sal wees. Boonop het my man sy kop teen die outydse TV oopgekap wat uitstaan in die nou gangetjie. En kry 'n kragopwekker vir beurtkrag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonia A - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Sonia A
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was so unpleasant. Not at all what we expected.

We didn't even get the room we booked. They should upgrade the furniture and floors, especially the mats smelled really bad. We felt like it was very misleading. The cutlery and even the cupboards were dirty and smelly. I would most certainly not recommend this place to friends and family, I will never go there again. They weren't even friendly! The DStv systems weren't working and the TV was so old that you couldn't make out what was going on on the screen. It really wasn't nice staying there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 060
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Tiran Pad, Somerstrand, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY3ZjkwNDU3LTRjZTMtNDJmNC1iMzZmLTg3NWI3OTViZWRkMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 060 per nag, vir 2 mense 6 5 1 4 38 Tiran Road Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.99505 25.66428
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem