Kalk Bay Art House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kalk Bay Art House bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n erfenishuis wat 100 jaar oud is in Kalkbaai. Dié huis bied 'n unieke ervaring in 'n rusting area. Kunsliefhebbers sal die huis waardeer.

Dié helder, kleurvolle huis bied slaapplek aan 9 gaste en het 5 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die tweede kamer het 'n enkelbed. Dié 2 kamers is op die grondverdieping. Daar is 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens elk op die eerste verdieping. Dié kamers het toegang tot hul eie badkamers wat in die gang af is. Albei badkamers het storte, wasbakke en toilette. Die solderkamer op die tweede verdieping het industriële dekor en 'n dubbelbed.

Die oopplan-kombuis het 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, ketel, broodrooster en etenstafel. Daar is ander eet- en kuierareas waar gaste die gedeeltelike see-uitsigte kan geniet. Die kleurvolle sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en die huis het gratis WiFi en braaigeriewe.

Gaste kan in Kalkbaai se hoofstraat met verskeie winkels, restaurante, kroeë en kafees gaan stap. Die dorpie spog ook met strande, getypoele en die hawe.

Slaapplek

'n Bespreking by Kalk Bay Art House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kalk Bay Art House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R5 000 per nag (vir 9 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za