Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kallabaskop Eco Lodge

  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Soebatsfontein Plaas, Langs die R355, Sklipad en Namakwa Nasionale Park, 8257, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kallabaskop Eco Lodge word omring deur die Namakwa Nasionale Park. Tussen Augustus en September is dié area oortrek met pragtige veldblomme.

Hierdie rustige eko-lodge wat onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk is, is nie naby enige winkels nie. Gaste moet genoeg kos, hout en water saambring. Die lodge word via ’n grondpad bereik, wat gery kan word on ’n sedan-voertuig met ’n lae grondvryhoogte, mits daar stadig gery word.

Verblyf word in 5 dubbelkamers gebied wat elk 2 driekwartbeddens, sowel as ’n privaat toilet en wasbak het. Elke kamer het ’n waaier en ’n yskassie.

Daar is ook bedekte kampeerplekke, vir gaste wat verkies om hul eie kampeertoerusting saam te bring.

Daar is ’n gemeenskaplike lapa met piekniekbankies, braaigeriewe en basiese kombuisgeriewe, insluitend ’n gasstoof en ’n vrieskas.

Daar is gemeenskaplike ablusiegeriewe, apart vir mans en vrouens, wat warm storte, toilette en wasbakke het. Die stortwater is brak.

Let asb. op dat Kallabaskop Lodge sonkrag gebruik, so gaste kan nie haardroërs en ander elektriese toestelle gebruik nie. Die selfoonsein is baie beperk. 'n Klein winkel met kaartfasiliteite is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 40 resensies vir Kallabaskop Eco Lodge
Netheid
4.1/5
Diens
4.1/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ligging

  • Soebatsfontein Plaas, Langs die R355, Sklipad en Namakwa Nasionale Park, 8257, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kallabaskop Eco Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Namakwaland Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Soebatsfontein Plaas, Langs die R355, Sklipad en Namakwa Nasionale Park, 8257, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaed5357518290d01b84677b42d43cbafc3034dfd29a476fda0e2568ff7c2c777ba60f0aae2de0ea1de8cf216b5b08afd9b4d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 4) 40 5 1 4 Farm Soebatsfontein Off the R355 8257 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-15:00 09:00 -30.104861424266 17.582990010579