Kallabaskop Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kallabaskop Lodge word omring deur die Namakwa Nasionale Park. Dis slegs 'n kort entjie se ry vanaf die park wat heelwat besienswaardighede het. Tussen Augustus en September bedek is dié area oortrek met pragtige veldblomme, wat beslis iets is om te sien.

Die lodge bied verblyf in 5 dubbelkamers of onderdakstaanplekke vir kampeerders. Let wel dat kampeerders hulle eie toerusting moet saambring. Die dubbelkamers het elk 2 driekwartbeddens en het 'n privaat toilet met 'n wasbak. Elke eenheid het 'n waaier en yskassie.

Daar is kombuisgeriewe by die gemeenskaplike lapa. Braaipakke, ys en hout is beskikbaar teen ekstra koste by die gemeenskaplike lapa. Daar is gemeenskaplike ablusiegeriewe met storte.

Let asb. op dat Kallabaskop Lodge sonkrag gebruik, so ons versoek dat gaste nie haardroërs en ander elektriese toestelle gebruik nie. Daar is ’n grondpad wat na die lodge lei. Dis geskik vir voertuie met lae grondvryhoogte, maar gaste word versoek om asb. stadig op die grondpad te ry.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Wildkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Kantoorgeriewe

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kallabaskop Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R300 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false