Kallabaskop Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Die volgende word by die tariewe ingesluit:
Dubbelkamers
Selfsorg.
Kamparea
Kampeer. Gaste moet asb. hul eie toerusting saambring.
Belasting en Ekstras
Braaipakke, ys en hout is beskikbaar teen ekstra koste.
Let asseblief op dat Kallabaskop Lodge sonkrag gebruik, so moet asseblief nie haardroërs en ander soortgelyke elektriese toebehore gebruik nie.
Die breekskadedeposito is 10% van jou akkommodasiekoste.
Daar is 'n grondpad wat na die lodge lei. Dit is geskik vir voertuie met lae grondvryhoogte, maar gaste moet asb. stadig ry.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. Gaste moet agter hulle troeteldiere skoonmaak en 'n ogie op hulle hou aangesien daar veekampe by die lodge is.
Kansellasiebeleid: Vriendelike
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100% van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50% van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0% van die deposito word terugbetaal

Gaste wat na Kallabaskop Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R300 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za