LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kallabaskop Lodge | LekkeSlaap
+51

Kallabaskop Lodge

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Soebatsfontein Plaas, Langs die R355, Sklipad en Namakwa Nasionale Park , 8257, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kallabaskop Lodge word omring deur die Namakwa Nasionale Park. Tussen Augustus en September bedek is dié area oortrek met pragtige veldblomme, wat beslis iets is om te sien.

Die lodge bied verblyf in 5 dubbelkamers of onderdakstaanplekke vir kampeerders. Let wel dat kampeerders hulle eie toerusting moet saambring. Die dubbelkamers het elk 2 driekwartbeddens en het 'n privaat toilet met 'n wasbak. Elke eenheid het 'n waaier en yskassie.

Daar is kombuisgeriewe by die gemeenskaplike lapa. Daar is gemeenskaplike ablusiegeriewe met storte. Die stortwater is brak.

Let asb. op dat Kallabaskop Lodge sonkrag gebruik, so ons versoek dat gaste nie haardroërs en ander elektriese toestelle gebruik nie. Daar is ’n grondpad wat na die lodge lei. Dis geskik vir voertuie met lae grondvryhoogte, maar gaste word versoek om asb. stadig op die grondpad te ry.

Let asb. daarop dat daar nie winkels naby die eenheid is nie, onthou dus om genoeg, kos, hout en water te bring. Die selfoonsein is ook baie swak.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 22 resensies vir Kallabaskop Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.1/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • Soebatsfontein Plaas, Langs die R355, Sklipad en Namakwa Nasionale Park , 8257, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kallabaskop Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Namakwaland Noord-Kaap
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Soebatsfontein Plaas, Langs die R355, Sklipad en Namakwa Nasionale Park , 8257, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9BhtyxseN0nypkKed0AJzUXPyEcarwAHJ8RKdAKHxcjlS4zGVv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 22 5 1 4 Farm Soebatsfontein Off the R355 8257 Noord-Kaap 086 999 0018 12:00-15:00 08:00 -30.104861424266 17.582990010579
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!