Kalliste an Exclusive Retreat

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kalliste is 'n eksklusiewe, luukse selfsorg-kothuis op die eienaar se eiendom in Bettiesbaai. Dié huis bied asemrowende uitsigte oor die oseaan en op die berge van die patio af.

Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 en suite-kamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke en suite-badkamer het 'n stort, wasbakeenheid en 'n toilet. Die oopplan-kombuisie het 'n yskassie, mikrogolfoond, tweeplaat-induksiestoof, ketel en 'n broodrooster.

Die leefarea lei na die patio en die agterplaas. Daar is 'n swembad en braageriewe op die perseel. Parkeerplek vir 1 motor is in die straat beskikbaar. Die kothuis is naby 'n restaurant, die Harold Potter Nasionale Botaniese Tuin en ander besienswaardighede in die area.

Slaapplek

'n Bespreking by Kalliste an Exclusive Retreat sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kalliste An Exclusive Retreat gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 025 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za