Kallisti 32

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 15 % af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 7 Okt 2019 tot 28 Nov 2019.

Beskrywing

Kallisti 32 bied selfsorgverblyf op 'n veilige landgoed in Ballito.

Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en lugversorging. Die gedeelde badkamers het 'n stort of 'n bad.

Daar is 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, stoof en oond in die kombuis. Die eenheid het 'n TV, braai-area en toesluitmotorhuis. Daar is ook 'n swembad, tennisbaan en direkte toegang tot die strand op die landgoed. Gaste moet asseblief hul eie dekodeerder en slimkaart saambring (nie Explora of PVR nie).
Daaglikse skoonmaakdienste sluit nie skottelgoedwas in nie en is slegs 'n eenuur-diens. Skoonmaakdienste is nie op Sondae en openbare vakansiedae beskikbaar nie
'n Swembad, tennisbaan en direkte toegang na die strand is op die landgoed beskikbaar. Doendinge in die omgewing sluit swem, branderplankry, snorkel, vlieërbranderplankry, visvang, voetslaan en gholfspeel in.

Slaapplek

'n Bespreking by Kallisti 32 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kallisti 32 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R875 R744 per nag (plek vir 4)

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 7 Okt 2019 tot 28 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za