LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kamabe Lodge | LekkeSlaap
+24

Kamabe Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Geen kinders onder 3
  • Vanaf R5 673 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Kamabe Lodge is 'n lieflike onthaalhuis met fantastiese uitsigte in die Mabalingwe Natuurreservaat. Die lodge het 'n ruim leefarea met 'n oopplan-kombuis en -eetkamer wat na 'n groot onderdakdek lei.

Die lodge het slaapplek vir 12 gaste. Die hooflodge het 2 en suite-slaapkamers, 1 met 'n dubbelbed en 1 met 2 enkelbeddens. Daar is 2 aparte villas met en suite-badkamers. Die eerste villa het 'n koningingrootte-bed en die tweede het 'n koninggrootte-bed. Albei villas kyk oor die boma en swembad uit.

Die hooflodge het ook 'n solder met 4 enkelbeddens. Die kombuis het 'n yskas, vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, stoof en 'n gasbraaier. Die sitkamer het 'n TV met volledige DStv. Daar is ook 'n pooltafel en tafeltennisblad. Onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Kamabe Lodge sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek

Hier praat ons

  • Afrikaans

Ligging

  • R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 673
per nag (plek vir 12)
Vanaf R5 673
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Geen kinders onder 3
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY5ZmE0MzE0LTg1YjQtNGFiZS04NDA4LTY2YjYwZjhiYzBiNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 673  per nag (plek vir 12) R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 086 999 0018 14:00-23:00 09:00 -24.84167791268 28.048798441887
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!