Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kambaku River Lodge

Lodge
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 142/6 Strathmore, Rockvale, 12 km van Malelane af, 1320, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 8
  • Vanaf R5 600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kambaku River Lodge is perfek geleë, net 12 km van Malelane af, aan die suidelike oewer van die Krokodilrivier en die grens van die Krugerwildtuin, die tuiste van die Groot 5. Kambaku River Lodge is die privaat eiendom van Tony en Leanne en kry sy naam by 1 van die 7 legendariese, manjifieke, groot olifante. By Kambaku River Lodge het gaste praguitsigte oor die Krokodilrivier, die omliggende berge en die Krugerwildtuin.

Kambaku River Lodge bied 6 pragtige eenhede vir 2 en 6 gaste. Daar is selfsorg-eenhede en eenhede met aandete- en ontbytopsies. Elke eenheid het 'n privaat badkamer, 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, perkallinne, donsveer-duvets, japonne, 'n TV, WiFi, plafonwaaiers en lugversorging vir verkoeling en verwarming. Die eenhede het elk 'n stoep en 'n vuurput en sommige eenhede het 'n swembad. Party eenhede het kombuise vir selfsorgverblyf.

Die lodge het 'n uitsig oor die Krokodilrivier asook 'n uitkykdek op die rivier, 'n swembad en 'n spa. Seekoeie, groot olifante, buffeltroppe, renosters, luiperds en verskeie ander diere is gereeld te siene vanaf die eenhede self. Kambaku River Lodge is 'n toevlugsoord vir 'n voëlliefhebber met 'n oorvloed voëllewe die hele jaar lank. Jy kan gereeld die geroep van 'n visarend hoor. Gaste kan saans rustig om die vuur ontspan en die Afrika-geluide en sterre bewonder.

Ritte met jou voertuig, of vol- en halfdag-safari's op 'n oop voertuig kan gereël word. Nagritte en wandelinge in die Krugerwildtuin soggens kan ook gereël word. 'n Lieflike dagbesoek aan Mosambiek of Swaziland is ook 'n moontlikheid. Ons sal enige tyd help met reëlings vir 'n potjie gholf by die gewilde Leopard Creek Gholfbaan.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Kambaku River Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 142/6 Strathmore, Rockvale, 12 km van Malelane af, 1320, Mpumalanga
  • Gaste dink Kambaku River Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R5 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R5 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 142/6 Strathmore, Rockvale, 12 km van Malelane af, 1320, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79de6eebe83b45dc1355b9cd778633a96a8618d38288812eb7a50b9bb86d8d0042f4b78106f6cab8926a96d9c8fcecad0d24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 600 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 142/6 Strathmore Rockvale 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.514559065003 31.402643322945