Kameeldoring Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kameeldoring Gastehuis is in Mokopane geleë en bied gerieflik gemeubileerde kamers vir gaste wat op soek is na oornagverblyf op pad na Botswana en Zimbabwe.

Gaste kan kies tussen 7 kamers, waarvan 1 slaapplek vir 'n gesin van 4 het. Elke kamer het 'n privaat ingang en beskik oor dubbel-, enkel- of koninggrootte-beddens. Die kamers het ook privaat badkamers met storte, sowel a TV's met gedeelde DStv-kanale. 'n Paar van die kamers het lessenaars en bied toegang tot 'n stoep en tuin.

Gaste kan gerus in die swembad afkoel en op versoek van die braaigeriewe gebruik maak. Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar.

Kameeldoring Gastehuis is sowat 2 km van die Kameeldoring Gholfklub af en net 3 km van die middedorp met verskeie restaurante en winkels af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Drankies ingesluit

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kameeldoring Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za