LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kameelperd 1352 | LekkeSlaap
+19

Kameelperd 1352

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kameelperdlaan 1352, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Kameelperd 1352 is in die ongerepte bos in Marlothpark naby die suidelike grens van die Krugerwildtuin geleë.

Dis ’n selfsorg-grasdakhuis met slaapplek vir 12 gaste. Daar is 4 slaapkamers en 2 badkamers. Drie van die slaapkamers het dubbelbeddens en lugversorging. Die vierde slaapkamer is in 'n solderarea en beskik oor 2 dubbelbeddens en 2 driekwartbeddens. Daar is ook waaiers.

Die huis het 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die sitarea het rusbanke en die kombuis het 4 stoofplate, 2 yskas-vrieskaste, 'n kisvrieskas, 'n ketel, 'n mikrogofloond, 'n ontbyttoonbank en oorgenoeg kaste met eetgerei en breekware.

Buite is daar 'n lieflike groot patio waar gaste kan ontspan. Daar is ook 'n plonspoel. Die huis word skoongemaak voor gaste inklok, maar nie op 'n daaglikse basis nie. Bring asb. jou eie handdoeke saam. Alle linne word voorsien.

Daar is 'n winkel, drankwinkel, restaurant en 'n vulstasie sowat 3 km vanaf die huis. Die Krugerwildtuin se Krokodilbrughek is ook net 16 km vanaf Kameelperd 1352.

Slaapplek

’n Bespreking by Kameelperd 1352 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 6 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 15 resensies vir Kameelperd 1352
Netheid
4.1/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Kameelperdlaan 1352, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Kameelperd 1352 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 12)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kameelperdlaan 1352, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBiOTUyZDdiLWRhMzEtNDNiNC1iZjk1LWZjNzBhNzAzZmNmNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 12) 15 5 1 5 1352 Kameelperd Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-18:00 09:00 -25.346426063882 31.765741195107
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!